Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6178 reviews.
"Waarsku besoekers om nie met klein motors te gaan nie. Die grondpaaie is in ’m baie slegte toestand na die reën."
"I love that they respond to injured animals and allow for limited interaction with clearly set out rules. Would love to visit again soon."
"Dis ‘n baie lekker dorp om te besoek met baie plekke in die nabye omgewing om te besoek. Die paaie in die dorp kort dringend aandag."
"Summerfield Rose Farm en Spa is 'n asemrowend plek om te besoek. Thanks bush pub, waar jy die heerlikste kos kan verwag."
"Baie lekker plek om te gaan rus so tussen die diere en ook naby aan die wildtuin. Sal weer daar 'n plek bespreek vir my volgende trippie."
"Hulle moet meer in deels kyk om paar masjiene by die plekke te kry sodat toeriste nie met kontant hoef rond te loop nie. Meeste bestemmings wil net kontant aanvaar en dit vir my is 'n hoë risiko veral in die Covid-tydperk."
"Die vullishoop by die hek is teleurstellend en doen afbreek aan die mooi van die park. Sou dit graag toegebou wou hê om minder opvallend te maak."
"Great place for holiday. Close to the Kruger and if you're really staying for a long time, you could even visit Mozambique and Swaziland."
"Pragtige dorpie vol verrassings. Dis jammer dat soveel van die restaurante en besighede swaarkry onder die druk van Covid-19. Van ons gunstelingwinkeltjies is nie meer daar nie."
"Die paaie kort aandag en vir ’n gewone voertuig is dit byna onmoontlik om langs die rivier te ry. Die voertuie handhaaf nie die spoedgrens nie, veral in Swartwitpenspad en dit voel asof dit ’n snelweg is."
"Nader aan die Kruger kan mens nie. Wonderlik, rustig, en sielverkwikkend."
"Kort beslis 'n ordentlike slaghuis. Spar se vleis het nie goed gelyk nie."