Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6178 reviews.
"Dinsdae is die meeste plekke toe en dit het ons nie vooraf geweet nie. Jy moet jou tyd reg kies anders gaan jy op baie plekke voor dooie mans deur te staan kom. Hoofsaaklik 'n naweekbestemming."
"Graskop het die mooiste berge en watervalle en natuurskoon. Baie slaggate, wees versigtig op die paaie."
"Die toegangsroetes vanaf Belfast, Dullstroom, Lydenburg na Sabie sal baie aandag moet verdien - dis baie gevaarlik. Dit gaan ook die toerismebedryf in Sabie en Hazyview benadeel."
"Geniet die rustigheid, diere en lekker restaurante met billikke pryse."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Copper Leaf Cottage"We were just passing through on our way to Kruger National Park."
"Het op Middelburg grootgeword en skoolgegaan. Die middedorp baie agteruitgegaan en is verwaarloos."
"There is an unbelievable amount to see and do in this area. Each town has a buzzing tourist vibe with restaurants, book stores and coffee shops, biker pubs, etc. and they need as many travelers as possible to support them during this Covid-19 period. There are numerous waterfalls, some cavers, hiking areas, historical monuments and quaint towns to explore, so it is likely an area you will visit numerous times."
"Ons het die diere wat rondloop baie geniet - dit skep ’n natuurlike rustigheid. Hou dit asseblief so!"
"The town itself sadly does not have much going for it. I will however recommend having dinner at The Glass House - Abe was an exceptional host with the most delicious food. Graskop George Company is a must, even if you are not a fan of heights to do the big swing or zipline, the glass lift and forest walkway is amazing!"