Geverifieerde Resensie

Namaqualand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Namaqualand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1078 resensies.

Namaqualand static map. Namaqualand
Krymekaar Cottage.
Peaceful Place.

McDougallsbaai, Namakwaland

Peaceful Place

"It's a nice area and have great potential."

Kleinzee Guesthouse.

Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Guesthouse

"As daar 'n teerpad is om die dorp te bereik, sal dit makliker wees om besoekers te lok."

Nama White Guesthouse.

Springbok, Namakwaland

Nama White Guesthouse

"Baie droog. Bid vir reën."

Okiep Country Hotel.

Namakwaland

Okiep Country Hotel

"Die natuurskoon is iets baie besonders in Namakwaland. Ver van jou huis en steeds kry jy die gevoel van tuis wees. Dis regtig pragtig en sal definitief weer besoek. "

Kleinzee Guesthouse.

Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Guesthouse

"Ek dink met tyd sal dit ontwikkel. Op die oomblik is dit ou inwoners wat terugkom om die plekke te besoek waar hul gewerk of grootgeword het. Die museum is beslis 'n besoek werd."

Undulata Country Lodge.

Springbok, Namakwaland

Undulata Country Lodge

"Juweel van die Noord-Kaap."

Verbe Caravan Park.

Kamieskroon, Namakwaland

Verbe Caravan Park

"Interessante dorp, ons hoop julle kry gou die nodige reën."

SeaSide Self-Catering.

McDougallsbaai, Namakwaland

SeaSide Self-Catering

"Baie lekker plek en rustige atmosfeer, almal is baie vriendelik daar."

Frontier River Resort.

Namakwaland

Frontier River Resort

"Be prepared for barren and harsh countryside - hot and dry, yet starkly beautiful. "

Springbok Apartments.

Springbok, Namakwaland

Springbok Apartments

"Die restaurant Tauren maak die beste steaks in die land."

Peaceful Place.

McDougallsbaai, Namakwaland

Peaceful Place

"Remember boats, canoe’s and boards if you have. "

Okiep Country Hotel.

Namakwaland

Okiep Country Hotel

"Namakwaland bly tops."

Peaceful Place.

McDougallsbaai, Namakwaland

Peaceful Place

"I must say it is my first experience at Mc Dougalls Bay. It was awesome to be there."

Krymekaar Cottage.

Springbok, Namakwaland

Krymekaar Cottage

"A real oasis, friendly people."

SANParks Kwass Se Baai Coastal Camp Site.

Namakwaland

SANParks Kwass Se Baai Coastal Camp Site

"Moet darem een keer in jou leeftyd Namakwaland beleef."

Dis Al! Akkommodasie.

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"Dit is 'n interessante wêreld. Dit was 'n eerste besoek dus was alles redelik oorweldigend heeltemal weg van die beskawing, natuur en see is anders maar tog genoeg om te sien en te doen. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Plek wat jy op jou bucket list moet sit as jy daarvan hou om die onbekende te verken en om meer van die Weskus te leer en te ervaar! Sonsondergange is onbeskryflik mooi. Sal weer hier wil kom kuier!"

The Beach Cottage Kleinzee.

Kleinsee, Namakwaland

The Beach Cottage Kleinzee

"Kleinzee is ongelukkig 'n bietjie ver geleë en toegangspaaie is relatief swak. Indien die toegangspad vanaf Port Nolloth verbeter word behoort Kleinsee baie meer toeriste te lok. Pragtige strand en rotspoele. "

Peaceful Place.

McDougallsbaai, Namakwaland

Peaceful Place

"My gunstelingplek van nou af. Skoon, vriendelik, stil en baie rustig."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namakwaland

Gousblom Gastehuis

"Stil en rustige ou dorpie."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Springbok was 'n yslike verrassing - dit is 'n baie groter dorp as wat ons verwag het, en is alles daar wat jy sou benodig. Almal met wie ons te doen gehad het was baie vriendelik en hulpvaardig."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Een van die beste Spar-winkels by wie ek al gekoop het."

Dis Al! Akkommodasie.

McDougallsbaai, Namakwaland

Dis Al! Akkommodasie

"Very nice view, situated in a nice neighbourhood. "

Jakkalswater Gasteplaas.

Namakwaland

Jakkalswater Gasteplaas

"Uniek en baie spesiaal vir ons."

SeaSide Self-Catering.

McDougallsbaai, Namakwaland

SeaSide Self-Catering

"Mc Douglas Bay is a very nice and calm place. It is mostly nice if you just want a quite, relaxed getaway from home. I would definitely go there again in future. There is just one thing worrying me though. Port Nolloth as a whole should be a tourist hub for the whole of South Africa and the neighbouring countries, but the government isn't doing it any justice because there isn't much going on there. There's no development at all and it seems like a neglected town. The Northern Cape provincial government would be making a lot of money through tourism if it was investing on it. Port Nolloth needs development. "

Jakkalswater Gasteplaas.

Namakwaland

Jakkalswater Gasteplaas

"Namakwaland is vir ons baie mooi geniet dit baie om daar te toer en die omgewing te verken. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly as ons die geleentheid kry."

Brandrivier.

Namakwaland

Brandrivier

"Ons het ongelukkig te laat gedraai om die gedugte blomme-prag te kon beleef. Nietemin was die omgewing mooi en het ons die natuurskoon geniet."

Brandrivier.

Namakwaland

Brandrivier

"Mooi wêreld."

Arendsnest.
Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang