Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1078 reviews.

Namaqualand static map. Namaqualand
Verbe Farm - Letjie's House.

Kamieskroon, Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Die weer kies jou, jy kan nie die weer kies nie."

Nama White Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Nama White Guesthouse

"Die verwagting was om meer blomme te sien in die omgewing, maar ons het nogtans die verblyf in Springbok aangenaam gevind."

Namaqualand Eco Lodge.

Namaqualand

Namaqualand Eco Lodge

"Het net min blomme gesien."

Namaqualand Eco Lodge.

Namaqualand

Namaqualand Eco Lodge

"Namakwaland is puik."

Namaqualand Eco Lodge.

Namaqualand

Namaqualand Eco Lodge

"Mense is almal baie vriendelik en behulpsaam. Het toer baie geniet."

Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"Ek dink die stadsraad kan soveel meer doen om toerisme te verbeter. Springbok is 'n goeie wegspringplek om Oukiep, Nababeep, Port Nolloth, Hondeklipbaai te verken, maar buite Goegap gaan daar nie veel aan in die dorp self nie."

Brandrivier.

Namaqualand

Brandrivier

"A fantastic and rustic atmosphere you only experience in this part of the country. Quiet, clean and fantastic road network."

Pedroskloof Farm Accommodation.

Namaqualand

Pedroskloof Farm Accommodation

"Was bietjie teleurgesteld met blomme in sekere areas. Blomme in Nieuwoudtville omgewing was uitsonderlik."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Fantastiese klein dorpie waar almal vriendelik is."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Gerieflik sentraal vir blommekyk."

Dis Al! Akkommodasie.

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Dis Al! Akkommodasie

"Baie skoon en vriendelike mense. Hul kos was ook heerlik by die restaurante."

Herb Garden Restaurant & Accommodation.

Springbok, Namaqualand

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Juweel in Namakwaland. Veilige dorp."

Peaceful Place.
Elkoweru & Kliprand Guest House.

Springbok, Namaqualand

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Jammer van die groot afstand vanaf Pretoria, anders sou ons elke lente daar wil wees. Dis nog goeie outydse Afrikanermense daar en die natuur is van 'n mooie, ruige soort. Die tyd was gans en al te kort om lekker in die plek te kan kuier!"

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Pragtig en vriendelike ontvangs waar ons ook al gekom het."

Elkoweru & Kliprand Guest House.

Springbok, Namaqualand

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Interessant, maar min blomme. "

Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"Voldoen aan verwagtinge. Goed geleë."

Namaqualand Eco Lodge.

Namaqualand

Namaqualand Eco Lodge

"Wow. Ons het als ondersoek en die mense se gasvryheid is ongelooflik."

Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"Springbok is 'n pragtige dorp tussen klipkoppe. Springbok lodge en restaurant is werklik 'n besienswaardigheid om nie te mis nie. Koop die lekkerste vars dadels daar en kry al die nodige advies."

Springbok Inn.

Springbok, Namaqualand

Springbok Inn

"Goed geleë en kan verskeie plekke besoek vanaf die ligging."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Baie interessante plek! "

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Great part of our country."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Doen jouself 'n guns en gaan ry daai grondpaaie."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Sentraal vir 'n blommetoer na die Noord-Kaap."

Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Springbok is 'n groot, gerieflike dorp met heerlike verblyf en eetplekke."

Bietjies Akkommodasie.

Mc Dougalls Bay, Namaqualand

Bietjies Akkommodasie

"Niks vermaak en vêr vanaf Port Nolloth."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Dit was ons eerste keer en daar was nie soveel blomme as suid nie."

Namakwa Chalets.

Springbok, Namaqualand

Namakwa Chalets

"Springbok has everything on offer that one needs, on route or to visit for the flowers."

Grootvalleij Farm - Kliphuisie.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Namakwaland is nie net blomme nie. Die landskap is pragtig en alhoewel die blomme 'n bietjie oor was, het ons die landskap baie geniet en die vriendelikheid van die mense oral by die eetplekke en die padstalle."

Page
Page 25 - Showing 721 to 750
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers