Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1078 reviews.

Namaqualand static map. Namaqualand
Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"Baie warm en droog hier, maar definitief die enigste dorp in die omgewing waar daar iets aangaan. Mooi klipkoppe rondom die dorp met pragtige kokerbome."

Arendsnest.

Springbok, Namaqualand

Arendsnest

"Buiten vir loadshedding wat nie die besigheid se skuld is nie, is dit 'n lekker plek om by oor te slaap."

The Beach Cottage Kleinzee.

Kleinzee, Namaqualand

The Beach Cottage Kleinzee

"The people are very friendly and helpful."

Kleinzee Guesthouse.

Kleinzee, Namaqualand

Kleinzee Guesthouse

"Dorpie het erg agteruit gegaan en restaurantjies is erg onbetroubaar met tye wanneer hul oop of toe is, wat dit nogal moeilik maak as jy in 'n gastehuis bly. Die paaie is 'n gemors en dwelms en drank het die lokale inwoners erg benadeel. Die plaaslike inwoners bemors die hele plek. Beveel beslis nie aan vir 'n vakansie nie."

Old Mill Lodge.

Springbok, Namaqualand

Old Mill Lodge

"Baie oulike dorpie."

Old Mill Lodge.

Springbok, Namaqualand

Old Mill Lodge

"Dit was my eerste keer daar. Nogal 'n verrassing tussen die heuwels."

Spoelklippie Gastehuis.

Kleinzee, Namaqualand

Spoelklippie Gastehuis

"Kleinzee het baie potensiaal."

Kleinzee Guesthouse.

Kleinzee, Namaqualand

Kleinzee Guesthouse

"Net die grondpad soontoe is bietjie van 'n uitdaging."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Okiep Country Hotel.

Namaqualand

Okiep Country Hotel

"Baie mooi landskap."

Nigramoep Slowliving Guest Farm.

Namaqualand

Nigramoep Slowliving Guest Farm

"It was our first time in the area and we loved it. Definitely want to return for the flower season."

Sperrgebiet Lodge.
Brandrivier.

Namaqualand

Brandrivier

"Onbeskryflik mooi en ongerep. Van die mooiste dele in ons land."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Heerlik geleë om van hier af blomme te kyk of net weer op die N7 jou reis verder te voltooi."

Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant.
Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Het deurgery op pad Namibië toe."

Krymekaar Cottage.

Springbok, Namaqualand

Krymekaar Cottage

"Defnitief die mooiste provinsie!"

Liefland Cottages.

Springbok, Namaqualand

Liefland Cottages

"Beurtkrag maak besighede dood."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Stil rustige, ouwêreldse dorpie."

Okiep Country Hotel.

Namaqualand

Okiep Country Hotel

"Natuurskoon is uitstekend. Het net slegte weer gehad."

Liefland Cottages.

Springbok, Namaqualand

Liefland Cottages

"Mooi dorp, goeie mense."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Gerieflike oornagverblyf. Nie veel in die dorp nie."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Gerieflike oorslaapplek vir ons op pad na Onseepkans en uitstekende winkels vir kosaankope"

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Dit was vir ons 'n oorslaapplek. Seker 'n toeristebestemming wanneer daar blomme is."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Ons was ongelukkig te laat vir die blomme, maar dit was ons risiko om so laat te gaan. Die wydheid is pragtig!"

Kliprand Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Kliprand Guesthouse

"Loved Springbok town, it was clean and easy to navigate, it could do with more restaurants, but we really enjoyed it."

Leopard Tree Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Leopard Tree Guesthouse

"Experience was excellent, but not much to do at that time."

Nettie's Overnight Accommodation.

Springbok, Namaqualand

Nettie's Overnight Accommodation

"Pragtige dorp en gasvrye mense."

Kliprand Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Kliprand Guesthouse

"Verblyf is verskriklik duur, in vergelyking met ander bestemmings."

Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Blommetyd sekerlik baie sentraal. Maar anders min te dien. Maar so 'n pragtige omgewing is altyd sielskos. Daar is egter maan min opsies om te gaan eet. Veral saans."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers