Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1078 reviews.

Namaqualand static map. Namaqualand
Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"'n Groot verrassing, nooit gedink Springbok is só 'n groot dorp met alles wat nodig is, beskikbaar nie."

Kamas Plaas.

Namaqualand

Kamas Plaas

"Verskeidenheid blomme in die omgewing."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Mooiste dorpie in die Noord-Kaap."

Naries Namakwa Retreat.

Namaqualand

Naries Namakwa Retreat

"Namakwaland is 'n hemel op aarde."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is baie goed geleë vir blommekyk of vir oorslaap op pad Kaap toe. Gedurende die blommeseisoen is daar voldoende eetplekke wat goeie gehalte kos bedien."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Klein plekkie, maar moet besoek as jy blommetoer wil doen."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Springbok is 'n groot toeriste aantreklikheid. Dit is baie sentraal geleë in die Noord-Kaap."

Naries Namakwa Retreat.

Namaqualand

Naries Namakwa Retreat

"'n Voorkeurbestemming tydens die blommeseisoen in Augustus/September."

Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"Nice base for viewing the Namaqualand flowers."

Grootvalleij Farm - Blommehuisie.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Blommehuisie

"Dis 'n moet bestemming."

Arendsnest.

Springbok, Namaqualand

Arendsnest

"Definitief aanbeveel gedurende blommetyd."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Sal weer die Namakwaland besoek."

Verbe Farm - Letjie's House.

Kamieskroon, Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Word gesien as 'n baie goeie basis vanwaar blomme en die natuur in die omgewing verken kan word."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Fietsgery en dit baie geniet."

Kroon Lodge.
Soebatsfontein Guest Lodge.
Spoelklippie Gastehuis.

Kleinzee, Namaqualand

Spoelklippie Gastehuis

"Dis ver en die grondpaaie is nie baie rybaar nie."

Springbok Lodge Kallie Fischer.

Springbok, Namaqualand

Springbok Lodge Kallie Fischer

"If they halve their prices, then I think the price justifies what you get."

Leopard Tree Guesthouse.
Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Sentraal geleë wanneer daar na blomme gekyk word."

Arendsnest.

Springbok, Namaqualand

Arendsnest

"Een van die top-dorpe tydens die blommeseisoen."

Liefland Cottages.

Springbok, Namaqualand

Liefland Cottages

"I love the terrain and area. The town offers all the basics and more."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Very beautiful during flower season. Do not underestimate the distances between towns."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Blomme om Springbok was baie mooi."

Daisy Country Lodge.

Springbok, Namaqualand

Daisy Country Lodge

"Verrassend. Skoon dorp."

Arendsnest.

Springbok, Namaqualand

Arendsnest

"A lot of flowers in and around the town."

Brandrivier.

Namaqualand

Brandrivier

"Die mense in die Noord-Kaap is baie vriendelik, die dorpe skoon, en die paaie heel. Heerlik as jy hou van oop spasies, mooi sterre, en natuur."

Krymekaar Cottage.

Springbok, Namaqualand

Krymekaar Cottage

"Dit is 'n lekker dorp met alles wat jy benodig (en meer) vir jou verblyf in Springbok. "

Brandrivier.

Namaqualand

Brandrivier

"Die blomme is elke jaar blykbaar verskillend, en die blomtye verskil effens van jaar tot jaar, afhangende van die vorige seisoen se reënval en die koue. Hou ook ingedagte dat die blomme afhanklik is van die son om mooi oop te gaan. Dus is die beste tye eers van laatoggend af."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Uiters geskik vir besoekers tydens blomme seisoen. Uitstaande diens wat 'n buite maatskappe vir die versorging van ons wasgoed - alles na-ure teen 'n baie goeie prys."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers