Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1078 reviews.

Namaqualand static map. Namaqualand
Kamas Plaas.

Namaqualand

Kamas Plaas

"Moet op elke mens se "bucket list" wees!"

Liefland Cottages.

Springbok, Namaqualand

Liefland Cottages

"Die dorp kort opgradering."

Liefland Cottages.

Springbok, Namaqualand

Liefland Cottages

"Sorg dat jy voor 13h00 op Saterdae enige aankopies doen want daarna en Sondae is min plekke beskikbaar. 'n Eetplek wat waarde vir geld bied is Springbok Lodge."

Leopard Tree Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Leopard Tree Guesthouse

"Mooi in die blomseisoen."

Leopard Tree Guesthouse.
Springbok Apartments.

Springbok, Namaqualand

Springbok Apartments

"Daar was baie gawe en goeie mense in Springbok."

Arendsnest.

Springbok, Namaqualand

Arendsnest

"Mooi, skoon plekkie."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Wonderlike dorpie en omgewing. Net jammer die munisipaliteit en provinsiale owerheid onderhou die dorp glad nie. Die mense is gasvry en hulpvaardig."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Die Namakwa Park (Skilpad) se blomme was 'n teleurstelling. Die pad soontoe is in 'n baie swak toestand (sinkplaat)."

Verbe Farm - Letjie's House.
Kleinplasie Guesthouse.
Brandrivier.

Namaqualand

Brandrivier

"Indien jy van verlatenheid en eenvoud met die vriendelikste, warm mense hou, is Namakwaland vir jou bedoel. Daar is 'n rustigheid wat jy nie maklik elders sal kry nie en dit was vir seker kos vir my siel. Ons het egter gegaan om blomme te kyk en in my beskeie opinie was die blomme maar redelik gemiddeld tot teleurstellend. Dit kan wees dat ons te vroeg daar was en dat dit dalk nog te koud was of te min gereën het, maar vir seker is blomme aan die einde van Augustus nie volop soos ons verwag het nie."

Leopard Tree Guesthouse.

Springbok, Namaqualand

Leopard Tree Guesthouse

"Pragtige wêreld - tonne foto's geneem."

De Kleine Werf.

Garies, Namaqualand

De Kleine Werf

"Hulle kan gerus iets doen aan die slaggate - mielies plant of iets waardevol of die goed toemaak - ons plattelandse dorpe gaan darem erg agteruit."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Great hosts, very helpful, and great location for access to Namaqua park."

Krymekaar Cottage.

Springbok, Namaqualand

Krymekaar Cottage

"Bly maar 'n dorpie met karakter."

Jakkalswater Gasteplaas.

Namaqualand

Jakkalswater Gasteplaas

"Pragtig, vriendelike mense."

Springbok Inn.

Springbok, Namaqualand

Springbok Inn

"Pragtige blomme. Dorp kort opknapping."

Home Sweet Home.

Springbok, Namaqualand

Home Sweet Home

"Genoeg ander besienswaardighede om jou besig te hou."

SANParks Skuinsklip Coastal Camp Site.

Namaqualand

SANParks Skuinsklip Coastal Camp Site

"Thanks to Namaqualand. It is a special place. "

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Die blomme en museum was 'n bietjie teleurstellend."

Krymekaar Cottage.

Springbok, Namaqualand

Krymekaar Cottage

"Mooi dorpie vir vinnige inloer."

Okiep Country Hotel.

Namaqualand

Okiep Country Hotel

"Blommetoer vreeslik geniet."

Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"'n Juweel. Baie interessante klein dorpie."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Die stad is vuil en die paaie vol slaggate."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.
Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Die blomme was min, sal nie in Kamieskroon oorbly buite blommeseisoen nie."

Middelkraal Accommodation.
Pedroskloof Farm Accommodation.

Namaqualand

Pedroskloof Farm Accommodation

"Ongerepte natuur en kos vir die siel."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers