Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1078 reviews.

Namaqualand static map. Namaqualand
Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.

Springbok, Namaqualand

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Wonderlike natuurskoon om te besigtig, plattelandse atmosfeer om in te neem. Skoon lug!"

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Springbok is 'n baie mooi dorp, sal dit weer besoek."

Kamas Plaas.

Namaqualand

Kamas Plaas

"Sal definitief weer gaan. "

Liefland Cottages.

Springbok, Namaqualand

Liefland Cottages

"Geen toeristewinkels wat ek kon sien in die dorp."

Blaaskansie.

Kleinzee, Namaqualand

Blaaskansie

"As jy lief is vir natuur is dit lekker plek om uit te rus, wind net bietjie kwaai."

Liefland Cottages.

Springbok, Namaqualand

Liefland Cottages

"Die dorp beskik oor die nodige winkels wat 'n reisiger benodig om voorraad aan te vul."

Arendsnest.

Springbok, Namaqualand

Arendsnest

"Die blomme in Nababeep was beautiful!"

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Top bestemming vir blomme-kyk. Pragtige omgewing en vriendelike mense. Spergebiet is uit die dorp maar naby genoeg sou iets kort. Naby Goegap waar daar nie altyd akkommodasie beskikbaar is nie."

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters.

Springbok, Namaqualand

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters

"Baie sentraal geleë as jy wil blommetjies kyk."

Grootvalleij Farm - Blommehuisie.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Blommehuisie

"Daar is veel meer aan Namakwaland as net blomme. Daar is ongelooflike mooi natuurskoon, bergpasse en geskiedenis. En dan ook die mense!"

Liefland Cottages.

Springbok, Namaqualand

Liefland Cottages

"Dis 'n goeie wegspringplek vir baie geleenthede in die omtrek. Checkers is goed en die Springbok Cafe se boeke is uitsonderlik."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Dorp was sonder water."

Kroon Lodge.
Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"Baie lekker gekuier, genoeg aktiwiteite."

Herb Garden Restaurant & Accommodation.

Springbok, Namaqualand

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Stunning flowers. If you go to Springbok for flowers you must go to Nababeep. They are amazing there."

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages.

Kamieskroon, Namaqualand

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Maak seker van die blomme as jy dit wil sien."

Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Oulike dorpie met vriendelike mense."

The Beach Cottage Kleinzee.

Kleinzee, Namaqualand

The Beach Cottage Kleinzee

"Kleinzee is 'n heerlike wegbreek van die gewoel van die besige stadslewe. 'n Kans om weer te onthou hoe dit was toe jy nog al jou bure geken het, en toe daar nog 'n omgee was vir mekaar. Toe jy nog moes wag vir markdag. En wanneer die hele dorp bymekaarkom vir sportdag. 'n Lekker kykie in die goeie ou dae."

Pedroskloof Farm Accommodation.
Kroon Lodge.

Kamieskroon, Namaqualand

Kroon Lodge

"Die dorpie self is maar redelik verwaarloos en daar is nie eintlik 'n winkel om van te praat nie. Ekonomies gaan dit maar swaar. In die blommeseisoen verkoop die NG Kerk vleis en gebak by hulle saal om geld in te samel. Die omgewing is asemrowend mooi en daar was 'n "restuarant" in Soebatsfontein se Kerksaal waar ons die lekkerste melkskommels gedrink het."

Hananja Lodge and Restaurant.

Springbok, Namaqualand

Hananja Lodge and Restaurant

"Was my eerste besoek aan Springbok, het dit baie geniet. "

Grootvalleij Farm - Kliphuisie.

Namaqualand

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Wat 'n pragtige deel van ons land. Die blomme is 'n bonus, maar die landskap en rustigheid is eintlik waarvoor mens moet kom."

Sperrgebiet Lodge.

Springbok, Namaqualand

Sperrgebiet Lodge

"Slegs in blomtyd, en as die geluk jou tref dat dit 'n herder sonskyndag is sonder wind, wolke, ens. dan is die "blomme-ervaring" in omgewing van Nababeeb onbeskryflik en onvergeetlik."

13 Steps.

Springbok, Namaqualand

13 Steps

"Oor jare die dorp leer ken. Altyd netjies en vriendelike diens."

Verbe Farm - Letjie's House.

Kamieskroon, Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Pragtige omgewing en mooi blomme daar gesien. Vriendelike mense."

De Kleine Werf.

Garies, Namaqualand

De Kleine Werf

"Garies is 'n pratige dorpie met die vriendelikste inwoners omring met die mooiste natuurskoon."

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede.
Gousblom Gastehuis.

Kamieskroon, Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is in 'n pragtige omgewing geleë en is die perfekte basis om die Namakwaland-blomme te gaan kyk."

Springbok Inn.

Springbok, Namaqualand

Springbok Inn

"Nie baie om te te doen, behalwe blommekyk nie."

Blaaskansie.

Kleinzee, Namaqualand

Blaaskansie

"Alhoewel kleinsee 'n klein plekkie is en grondpad en baie ver van ander plekke het ons ons geniet."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers