Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1789 reviews.
"Goed geleë met lieflike winkelsentrum wat bestaan uit restaurante, bottelstoor en 'n puik Super Spar, paar ander winkels ook. Moet ry om by 'n swemstrand te kom aangesien meeste van die strande in die onmiddellike omgewing rotsagtig is."
"Good - obviously very busy at the time we were there. Nice to see cleaners constantly cleaning the beaches and roads."
"Beste bestemming om lekker vis te vang, die natuur en wild te geniet en lekker op die strand te baljaar!"
"St Lucia bly 'n pragtige dorpie, baie skoon en ek hou van die deursoek van die voertuie by al die belangrike plekke!"
"Ongelooflike fasiliteite met baie vriendelike personeel. Reuse skip wat uiters professioneel gestuur word."
"Die besienswaardighede se tariewe is uitsonderlike hoog en onbetaalbaar veral as jy 'n groot gesin is. "
"As Rino Club kaart houers, het ons verkies om Cape Vidal toe te gaan."
"St Lucia is still an excellent place to go to. Very safe town. Specially nice to put checkpoints to make sure people do not take alcohol to the beach."
"Baie mooi en skoon dorp met alle winkels en restaurante wat mens benodig gedurende vakansie. Baie besienswaardighede. Moet nie alkohol na strande of Cape Vidal probeer neem nie, orals pad blokkades om jou te deursoek vir alkohol. Kan wel by Cape Vidal koop of by Boot Klub naby strand."
"Sal elke jaar daar gaan bly as ek kan. Was net baie teleurgesteld oor die een eetplek, maar andersins het ons baie lekker gekuier, hou so aan St Lucia Estuary."
"Shaka's Rock is 'n juweel van 'n vakansiebestemming. Was my eerste vakansie daar, maar daar sal definitief nog vele meer vakansies in Shaka's Rock gespandeer word."
"Lovely swimming beach in a relaxed holiday town with just the right mix of nature and comfort! "
"Interesting place to visit on holidays, it's quiet with nice views and not packed beach."