Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1804 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Bootrit met uitstekende kaptein/gids 'n moet. Rit na iMfolozi Wildpark (en dalk ook Hluhluwe) nog 'n moet. Krokodil- en slangpark 3de moet. Die see en hele omgewing 'n 4de moet."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Perna Perna St Lucia"Die skoonste dorp wat ek in jare gesien het!"
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Ingwenya Lodge"Beste plek om die Noordkus te geniet as mens nie die kostes van KZN Parks kan bekostig nie."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Perna Perna St Lucia"Min winkels wat dit lekker maak! Maar die strande kort aandag met netheid en strenger reëls. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Gerda's Place"Quiet and quaint little town. Clean, big beaches. Amazing nature, animals and views."
"The town offers nothing as a travel destination, other than a base to visit the resorts/reserves in the area."
"Regtig 'n heerlike vakansiebestemming met mense wat draf en stap op die paadjies en die strand. Swemstrand is veilig en goed beman met lewensredders van vroeg tot laat. Mens kan ver stap en al die strande word mooi skoongehou. Restaurante het fantastiese kwaliteit seekos en groot verskeidenheid om van te kies. "
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
The Estuary Guest Chalets"It was nice and quiet during our stay in April, in full season it might be too crowded."
"Baie skoon en netjies. As jy van 'n besige plek hou gaan Westbrook jou verveel. As jy iets rustige soek dan is Westbrook die plek."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
The Bridge 19 Self-catering"Lekker bestemming met baie om te sien en doen."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Villa Mia 12"Dit was my eerste keer wat ek na St Lucia gegaan het vir vakansie en dit is 'n wonderlike, pragtige plek. Alles is skoon en Cape Vidal is die heel mooiste strand wat ek nog ooit by was. Dit is beslis die beste plek om vakansie te hou. "
"Zinkwazi is 'n juweel van 'n plek en ons sal vir seker terugkeer. Die strand-restaurant by die bootklub se diens is puik, hulle pryse billik en die kos heerlik."