Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1789 reviews.
"Baie bly om te sien hulle is so streng as dit kom by alkohol, nou nog net die rommelstrooiers vasvat. Die diere is in goeie kondisie en voorwaar iets om te sien."
"Uitstekende vakansiebestemming. Veiligheid is tops, personeel is vriendelik en die hele Zimbali is 'n pragtig natuurskone bestemming."
"Die strande kort plekkies waar jy iets kan koop om te eet en te drink, maar verder was die dorp baie skoon en netjies, asook die strande."
"Al die strande is weggespoel. Net die hoofstrand, maar daar kan jy nie op 'n besige dag beweeg nie."
"Pragtig en 'n absolute moet-sien en beleef. Die bootrit op die meer was 'n belewenis. Pragtige strande. Die daguitstappie na Cape Vidal was onvergeetlik. Kon net nie suksesvol visvang vanaf strand nie. Sal beslis binnekort weer probeer en St. Lucia besoek."
"Lekker place to visit and chill, especially the harbour and the lekker food at KNK."
"The only thing to bear in mind about Sodwana is the Parkfees that can accumulate to a large amount if you are staying for a few days. "
"Wij waren in oktober in St Lucia en maakten een indrukwekkende boortocht naar de walvissen. Bovendien een fraaie tocht naar Cape Vidal waarbij we het geluk hadden 2 keer neushoorns te zien. Je kan ook mooi wandelen bij St Lucia."
"We arrived late on Friday evening around 21:00, battled to find a restaurant that would serve us that time. Would suggest maybe getting a 24/7 fast-food restaurant there."
"Was baie aangenaam verras en het die dorp en omgewing baie geniet en sal definitief weer gaan."