Verified Reviews

North West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West

Rated 4 out of 5 based on 1894 reviews.

Potchefstroom, North West

Adato Guest House

"Studentedorp met nie veel vir die toeris nie."

Potchefstroom, North West

Sunset Manor Guest House

"Mooi dorp, vriendelike mense. "

Mafikeng, North West

Boga Legaba Guest House & Conference Centre

"Geen besienswaardighede, die restaurante maak al teen 8 uur toe. Daar is nie 'n verskeidenheid van eetplekke om van te kies nie. "

Potchefstroom, North West

Opstal Gasteplaas

"Pragtige dorp met baie om te sien en doen!"

Potchefstroom, North West

Beesdam Guesthouse

"Potchefstroom is 'n puik plek vir toeriste."

Potchefstroom, North West

Green Meadows Apartments

"Vaal dorpie met min toerisme-inligting beskikbaar. "

Mogwase, North West

Lapeng La Heso

"Vriendelike en behulpsame personeel."

Potchefstroom, North West

If Not Why Not Guesthouse

"Heerlike atmosfeer en gemaklik. Sal graag weer daar gaan tyd spandeer. "

Zeerust, North West

Tapologo Lodge

"Baie mooi in die Marico-bosveld. "

Skeerpoort, North West

Brown's Cabin and Cottages

"Baie mooi area met genoeg om te doen."

Klerksdorp, North West

Strydom Stop and Stay

"Not much to do in Klerksdorp as a whole, but big on commerce and industry for vehicle repairs etc."

Brits, North West

Dassie Paleis

"Dorp gaan verval as daar nie na hom omgesien gaan word nie, en sal dus nie toeriste lok nie."

Bojanala, North West

Oryx Lodge

"Wonderlike ligging vir 'n breek van die stad lewe."

Potchefstroom, North West

Thorntree Lodge

"Kan soms te besig raak, maar nogsteeds 'n mooi dorp!"

Mogwase, North West

Rhino House

"Sal net die regte ligging moet kies."

Potchefstroom, North West

Road Lodge Potchefstroom

"Baie sentraal en gerieflik, waarde vir geld. Kan definitief aanbeveel."

Potchefstroom, North West

Adato Guest House

"Buiten die slaggate, kan Potchefstroom aanbeveel word as toerismebestemming. Historiese geboue baie mooi en hoop dit word in stand gehou vir ons kinders."

Potchefstroom, North West

Green Meadows Apartments

"Lekker restaurante en wakker naglewe in die hoofstraat af. Ons het lekker gaan stap die aand en die atmosfeer was aansteeklik."

Potchefstroom, North West

Hartedief Gastekamers

"Ag, ek verlang sommer weer na student wees. Pragtige dorp, sal moet kyk na die potholes."

Rustenburg, North West

La Vie Gastehuis

"Ons het a.g.v. die reënweer nie te veel verken nie maar die Akwaaba Preditor Park is beslis 'n moet besoek."

Bojanala, North West

De Oude Kothuis

"If you don't mind traveling about 20 km into town, then it's a great place to stay. Otherwise, it's a little far from everything. If you have an emergency, it's a bit of a problem, also because the roads are single roads and are not in the best conditions."

Lindequesdrif AH, North West

Nandini

"Maklik bereikbare bestemming vir 'n hengelnaweek."

Klerksdorp, North West

Beryl1 Guest House

"Paaie in 'n skokkende toestand."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers