Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1921 reviews.
"Baie rustige dorpie, nie die gejaag van die stadslewe nie. Het nog die plaasatmosfeer."
"Dit is nie meer die pragtige ou Duitse nedersetting van ouds nie. Dit is ‘n myndorp."
"Vir mense wat rondom Johannesburg bly en net wil wegkom, is hierdie die area."
"Rustenburg is baie geleë vir enige toer en of naweekwegbreek. Baie aktiwiteite om te doen."
Between Zeerust/Gaborone, North West
Kareespruit Game Ranch and Guest House"Zeerust is 'n uitstekende bestemming wat ligging betref. Dis net ver genoeg van die stad in Gauteng, asook Botswana."
Pilanesberg National Park, North West
The Kingdom Resort"As ek nader gebly het, was ek meer daar. "
Pilanesberg National Park, North West
The Kingdom Resort"Pilanesberg Nasionale Park word dikwels onderskat in vergelyking met soortgelyke parke, maar dit bied wonderlike verrassings en ons het vyf van die Groot Ses diere daar gesien in twee onderskeie wildritte (leeus, olifante, seekoeie, cheetah, renosters (swart en wit)). Ons het al die park aanbeveel vir mense wat ons oorsee ontmoet en sal dit weer doen."
"Unbelievably tranquil, honest people and well worth eco-holiday. "
"Potch is 'n studentedorp en mens raak gewoond aan hoe besig die dorp is. Bly vir ons 'n dorp met spesiale herinneringe en die kampus is pragtig en goed versorg. "
Potchefstroom Central, North West
Jakkalsdraai Guest House"Sentra naby kampus behoort voortdurend opgeknap te word. Reeds verbeterings gemerk."
"Ek besoek Potchefstroom net tydens Aardklop. Infrastruktuur kan maar bietjie aandag kry, maar nou weet ons ook munisipaliteite is in die moeilikheid. Oor die algemeen 'n goeie ondervinding."