Verified Reviews

North West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West

Rated 4 out of 5 based on 1921 reviews.

Die Bult, North West

Grey Manor Guesthouse

"Ons gaan gereeld vir ons kind in Potchefstroom kuier vanuit die Kaap en hou daarvan om in gastehuise te bly, omdat ons nie altyd als kan saamneem om in selfsorg te bly nie. Die Bult is baie naby aan die Kampus geleë, en jy voel deel van die studente-gemeenskap, alhoewel die Grey Manor weg is van die geraas van die laatnag kuiers van die studente."

Schweizer-Reneke, North West

Uurpan Safari Lodge

"Nature calling again, for visitors."

Die Bult, North West

Grey Manor Guesthouse

"Strate het dringend 'n skoonmaak nodig."

Zeerust, North West

Goedehoop Guesthouse

"Ek glo Zeerust is moontlik belangrik vir verbygaande reisigers, ons was egter vir 3 ure in Madikwe by Abjaters hek in en uit. Behalwe vir redelik baie stof het ons in die kort tydjie ses soorte diere gesien, van Olifante tot 'n skilpadjie."

Vryburg, North West

Bird Guesthouse

"Gorgeous little town."

Bojanala, North West

Eyeview Africa

"Dis veilig en naby Rustenburg en Koster."

Rustenburg, North West

Sugarbush Hill Country Cottages

"'n Klein probleempie, daar is nie veel om te doen nie en jy moet redelik ver uitry vir enige besienswaardighede, maar verder onbeskryflik mooi."

Rustenburg Town, North West

La Vie Gastehuis

"Rustenburg sal altyd 'n gunsteling plek vir my bly."

Die Bult, North West

Dream Stop Guest Rooms

"Dis 'n studente bymekaarkomplek. Maar van die restaurante is so dat dit glad nie pla nie, is rustig genoeg, en lewendig genoeg."

Brits, North West

Grasdak Guesthouse

"Brits is maar soos enige ander dorp in die land, jy kry die goeie en die slegte. Ons was gelukkig gewees om Brits te ken deur my skoonsuster wat daar woon. Die woonbuurt is pragtig waar Grasdak Guesthouse is, maar ongelukkig kan mens nie dieselfde van die dorp sê nie."

Rustenburg, North West

Milorho Lodge

"Groot mall met enige benodigdhede. "

Wolmaransstad, North West

Dalrene Lodge

"Biltong Den is 'n moet!"

Wilkoppies, North West

Sola Gratia

"Uitstekend geleë naby Wilmed Park Hospitaal. Sal in vervolg al ons pasiënte aanbeveel om daar te oornag."

Potchefstroom, North West

Die Opstal Gastekamers

"Baie studente, maar lekker Afrikaanse dorp!"

Potchefstroom, North West

Silver Spoon Selfsorg

"Potch is 'n baie lekker plek. Vir ons uit Namibië is dit amper soos huis! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan sien hoekom my dogter hier wou kom swot."

Skeerpoort, North West

Brown's Cabin and Cottages

"Skeerpoort and surrounding has many activities to do. So you can easily spent a week or more here."

Potchefstroom, North West

Graceland Guesthouse

"Pragtige studentedorpie om in te trou, veral langs die Mooirivier."

Kosmos, North West

Hartbeespoortdam Lodge

"Pragtige, veilige, stil area!"

Zeerust, North West

Tholo Lodge

"Die systrate word nie onderhou nie. Daar was baie slaggate in die omgewing van Tholo Lodge. "

Vyfhoek, North West

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

"All are welcome, don't miss out on an opportunity. "

Potchefstroom, North West

Spruitjie-roer-my-nie

"Ek het daar studeer, so die dorp het 'n spesiale plek in my hart en vorming van my menswees! "

Wolmaransstad, North West

Dalrene Lodge

"Die paaie moet beslis aandag kry veral die sy strate in dorp."

Page
Page 43 - Showing 1261 to 1290
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers