Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1908 resensies.

Brits, Noordwes

Grasdak Guesthouse

"Brits is maar soos enige ander dorp in die land, jy kry die goeie en die slegte. Ons was gelukkig gewees om Brits te ken deur my skoonsuster wat daar woon. Die woonbuurt is pragtig waar Grasdak Guesthouse is, maar ongelukkig kan mens nie dieselfde van die dorp sê nie."

Rustenburg, Noordwes

Milorho Lodge

"Groot mall met enige benodigdhede. "

Wolmaransstad, Noordwes

Dalrene Lodge

"Biltong Den is 'n moet!"

Wilkoppies, Noordwes

Sola Gratia

"Uitstekend geleë naby Wilmed Park Hospitaal. Sal in vervolg al ons pasiënte aanbeveel om daar te oornag."

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Baie studente, maar lekker Afrikaanse dorp!"

Rustenburg Town, Noordwes

La Vie Gastehuis

"Rustenburg is 'n stad."

Potchefstroom, Noordwes

Silver Spoon Selfsorg

"Potch is 'n baie lekker plek. Vir ons uit Namibië is dit amper soos huis! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan sien hoekom my dogter hier wou kom swot."

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"Skeerpoort and surrounding has many activities to do. So you can easily spent a week or more here."

Potchefstroom, Noordwes

Graceland Guesthouse

"Pragtige studentedorpie om in te trou, veral langs die Mooirivier."

Kosmos, Noordwes

Hartbeespoortdam Lodge

"Pragtige, veilige, stil area!"

Zeerust, Noordwes

Tholo Lodge

"Die systrate word nie onderhou nie. Daar was baie slaggate in die omgewing van Tholo Lodge. "

Vyfhoek, Noordwes

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

"All are welcome, don't miss out on an opportunity. "

Potchefstroom, Noordwes

Spruitjie-roer-my-nie

"Ek het daar studeer, so die dorp het 'n spesiale plek in my hart en vorming van my menswees! "

Wolmaransstad, Noordwes

Dalrene Lodge

"Die paaie moet beslis aandag kry veral die sy strate in dorp."

Die Bult, Noordwes

Melrose Place Guest Rooms

"Daar is 'n lekker gees in die area en lekker restaurante."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Jakkalsdraai Guest House

"Mooi dorp met lekker winkels. Als wat jy nodig mag kry is daar. Ons was gedurende 'n baie besige naweek daar, maar nietemin het ons die dorp baie aangenaam gevind."

Potchefstroom, Noordwes

Silver Spoon Selfsorg

"Baie besige, maar pragtige dorp."

Potchefstroom, Noordwes

Kleinplaas Guest Farm

"Potchefstroom is 'n lewendige gemeenskap, die studente vrolik die stad op. Daar is genoeg historiese plekke om te besoek en ook heelwat vir die wat van uitgaan hou."

Schoemansville, Noordwes

Damview Holiday Accommodation

"It is a wonderful place, I like it. "

Potchefstroom, Noordwes

Bietjie Bosveld Lodge

"Heerlike koffiewinkels en padstalle. Provence padstal se kos uit die boonste rakke."

Kosmos, Noordwes

Bali at Scenic Haven Lodge

"Baie mooi area. Naby dam."

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"The smallest pubs and cafes are the greats place keep them hidden."

Rustenburg Town, Noordwes

Rustenburg Inn

"It's a lovely place to use as a base if you are travelling to and from Sun City and the Pilanesburg Game Reserve. Very easy to get around and lots of shops for everything you need for your holiday."

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"Naby genoeg aan Harties dat alles binne ry-afstand is sonder om die gevoel dat jy in die natuur is, te verloor."

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang