Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.
"Rustige, pragtige, skoon plek. Ongelooflike restaurante, gastehuise en vriendelike mense."
"Due to the nearby mines, the accommodation in the area that is affordable caters for contractors. It was a pleasant surprise to find accommodation that is affordable for business travel and that is not in the contractors class. "
"Skeerpoort is an absolute gem. Farm-style living with the comforts of modern living. There is also so many activities in the surrounding areas which caters to every taste. Looking forward to our next visit."
"Interesting countryside but the town, like many others, has become somewhat shabby."
"Die Bult was gerieflik naby waar my Suster by NWU studeer. So ons was lekker naby mekaar en die verskillende restaurante maak kuier/etes baie gerieflik."
"Alles die besighede is bymekaar, het nie nodig om ver te ry nie en vir Aardklop net die regte omgewing."
"'n Rustige area, net 'n klipgooi weg van die besige middedorp. Naby genoeg om gou iets te gaan koop, maar ver genoeg om geen stadsgeluid te hoor nie."
"As jy vir 'n paar dae net na die soetste taal wil luister, van die vriendelike pompjoggies tot die pakkers by die winkelbetaalpunte, gaan kuier so bietjie op Potchefstroom."
"My vrou is 'n uitstaller by Aardklop en as dit as 'n maatstaf gebruik moet word weet ek nie wat jy as toeris daar gaan doen nie."
"Die dorp kom ongelukkig heelwat verwaarloos voor en die hoofstraat is nogal baie vuil en vol rommel. Dit was 'n baie mooi dorp, maar sal nie baie toeriste kry as dit aan die agteruitgaan is nie."
Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes
The Kingdom Resort"Gates open at 06h00, for any actual chance of seeing good game before it becomes to hot and they move into the shadows."
"Dit was so lekker by Evergreen. Ek het ongelukkig nie Groot Marico besoek nie."
"Potchefstroom self sal ek nou nie aanbeveel vir 'n toeristebestemming nie, maar as jy net so entjie in Parys se rigting ry, is daar ongelooflike plekkies in die natuur naby die Vredefortkoepel en die Vaalrivier."
Pilanesberg Nasionale Park, Noordwes
The Kingdom Resort"Ons is elke week daar en raak nooit moeg vir die park nie! Jammerte oor die groot brand en behalwe vir die ontydige betogings elke dan en wan, is als op die pad Pilanesberg toe en in die omliggende areas 'n plesier!"