Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1897 resensies.
"Dit is 'n netjiese plek om oor te slaap, maar vir toeriste is daar nie veel te doen of te sien in die omgewing nie."
"The coffee shop in Leeudoringstad sells great vetkoek and their prices of take away meals is reasonable. The location is great not far from Parys, but the road out if town on the R59 was very badly potholed, take care."
"Ons was redelik sentraal geleë om die draai van lekker restaurante en die dam met pragtige sonsondergange. Ons het wel in die dag deur gery Sun City toe. Maar Schoemansville het vriendelike mense en mooi areas."
"Great stay and area for tourism. Away from the traffic around the dam and close to all adventure and leisure activities "
"Roete deur die dorp 'n nagmerrie. GPS-aanwysings nie baie goed nie. GPS-roete neem jou deur die myne met slegte paaie."
"Die omgewing is pragtig, so mooi soos ek dit in 'n lang tyd nie gesien het nie! Baie jammer dat een van ons mede-reisigers in Markstraat helder oordag beroof is."
"Dit is die eerste keer wat ek Vryburg besoek. Dit is 'n goeie oornagbestemming, maar ek kan nie dink dat ek spesifiek soontoe sal gaan vir vakansie nie."
"Ek sal môre daarheen trek as ek kon, die atmosfeer daar is so anders as hier in die stad. Almal het tyd vir mekaar, mense was so vriendelik en behulpsaam en was so verbaas om te sien hoe almal nog vrylik rondloop en kinders in strate speel sonder vrees."
"Die plekkie is bitter klein en die hele "dorp" maak toe teen sononder! Die vleis wat ek daar gekoop het was egter baie lekker."
Tussen Zeerust/Gaborone, Noordwes
Thabana Safari Lodge"We go there again and recommend Thabana to friends and family and business associates "
"Lekker plattelandse dorp met al die nodige winkels en restaurante wat jy nodig het."
"Lots of cool places to go visit during the day if you would like a break from the unit. Shops well stocked with everything you need for a self catering holiday. "