Verified Reviews

North West

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West

Rated 4 out of 5 based on 1897 reviews.

Rustenburg, North West

Ebenezer Country Lodge

"Road works in Rustenburg makes travelling unpleasant."

Rustenburg Town, North West

La Vie Gastehuis

"Sal nog langer wou bly om plek te ervaar."

Potchefstroom, North West

Schoemanshof

"Potchefstroom self sal ek nou nie aanbeveel vir 'n toeristebestemming nie, maar as jy net so entjie in Parys se rigting ry, is daar ongelooflike plekkies in die natuur naby die Vredefortkoepel en die Vaalrivier."

Pilanesberg National Park, North West

The Kingdom Resort

"Ons is elke week daar en raak nooit moeg vir die park nie! Jammerte oor die groot brand en behalwe vir die ontydige betogings elke dan en wan, is als op die pad Pilanesberg toe en in die omliggende areas 'n plesier!"

Wolmaransstad, North West

Dalrene Lodge

"Die pad is in 'n toestand!"

Zeerust, North West

Goedehoop Guesthouse

"Zeerust is net 'n deurgangsdorp. Sal nie gaan vakansie hou daar nie."

Rustenburg Town, North West

La Vie Gastehuis

"Kgaswane Natuurreservaat en Brauhaus am Dam op die Olifantsnekpad is twee van my gunstelingbestemmings. 'n Móét draai by die twee plekke. "

Flamwood, North West

The Royal Guest House

"Die waterdruk is swak en die badprop sluit nie dig nie so die water loop uit."

Hartbeesfontein, North West

Prima Rosa

"Pragtige plattelandse dorpie. Sal ideale oorslaapplek wees."

Pilanesberg National Park, North West

The Kingdom Resort

"Ons geniet die altyd reservaat."

Bojanala, North West

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest

"Maak gerus 'n draai by die Ou Stasie in Swartruggens, 'n reuse versameling oudhede en interessanthede."

Vryburg, North West

Abella Bed & Breakfast

"Ons het nie baie veilig gevoel in die hoofstraat toe ons gaan eet het die aand."

Boshoek, North West

Gatz Guest House

"The road needs to be fixed."

Zeerust, North West

@ Home Guest House

"It's not bad at all."

Zeerust, North West

Tholo Lodge

" Easy and convenient to find."

Kosmos, North West

Bali at Scenic Haven Lodge

"Net jammer van die plakkers in die middel van die woongebied. Dit is uiters afbrekend en 'n mens voel onveilig om daar te ry in die aand."

Swartruggens, North West

Villa Finesse

"Swartruggens sal altyd na aan my hart lê."

Rustenburg, North West

Engedi Herberg

"Lieflike omgewing en naby Sun City, omring deur bosveld."

Kameel, North West

Kameel Rust and Vrede B&B

"A fantastic experience. "

Vryburg, North West

Lavender Lodge

"Veilgheid is maar 'n probleem soos vir meeste klein dorpies."

Brits, North West

Grasdak Guesthouse

"Brits het 'n klomp plekke in die omgewing, soos venues en natuurreservate. Dit is dus sentraal genoeg om na al hierdie plekke toe te gaan."

Potchefstroom Central, North West

A Touch of Grace

"'n Inligtingsblad oor Potchefstroom sou handig wees, maar gelukkig het die internet gehelp."

Potchefstroom Central, North West

A Country Garden Guest House

"Potchefstroom kom baie verwaarloos en vuil voor as jy deur die strate rond ry."

Swartruggens, North West

Villa Finesse

"Die kruidenierswinkel se voorraad is maar min en nie 'n groot verskeidenheid nie, bv. geen slaai bestanddele nie. Ons moes Rustenburg toe ry vir inkopies."

Vryburg, North West

Game View Lodge

"Wens Game View was op die Krugerwildtuin roete!"

Page
Page 46 - Showing 1351 to 1380
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers