Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Die Bult, Noordwes

Grey Manor Guesthouse

"Heerlike restaurante met goeie waarde vir geld."

Rustenburg Town, Noordwes

Grand Central Guesthouse Rustenburg

"Road constructions from Olympia Stadium were a nightmare. "

Vryburg, Noordwes

Bird Guesthouse

"Vryburg het ons werklik verras. Dit is 'n skoon en rustige dorp met vriendelike inwoners. Ons het die aand heerlik geëet by die Spur en daar was 'n wag in die straat om na ons voertuig en waentjie te kyk terwyl ons eet. Ons sal enige tyd weer Vryburg besoek/daar oorslaap."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Bauhenia Potchefstroom

"Dit is waarlik 'n ongelooflike dorpie."

Schoemansville, Noordwes

Lesego Guest House

"There are a lot of sight seeings to visit and they are close by, e.g. the zoo, boat cruising, the cable way, French Toast which they call Little Paris, and many more."

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"As`n oud Potch-skolier (Volkie), was ek aangenaam verras met Potch."

Die Bult, Noordwes

Huys ten Bosch Guest House

"Lekker plek en omgewing, jammer die akkerbome gaan dood!"

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Elke kuier in Potch was 'n fees."

Flamwood, Noordwes

Strydom Stop and Stay

"Die omgewing het net baie slegte slaggate."

Bojanala, Noordwes

Eyeview Africa

"Daar is soveel mooi plekke in die omgewing. Pure plaas, ryk en lekker!"

Hartbeeshoek, Noordwes

Highlander Trout Lodge

"Naby Harties sonder om in die verkeer te wees. Toegang na beide kante van die damwal. naby lekker plekkies soos French Toast-koffiewinkel en De Vette Mossel-restaurant. "

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Oulike besienswaardighede in en om Vryburg."

Die Bult, Noordwes

Grey Manor Guesthouse

"Puik studenteomgewing."

Hartbeeshoek, Noordwes

Millstream Inn Guest House

"Dis 'n wonderlike area met baie om te doen en oulike restaurante en pubs."

Kanonierspark, Noordwes

Leopard Lily

"Baie stil en veilige area."

Potchefstroom, Noordwes

Bietjie Bosveld Lodge

"Potchefstroom is 'n heerlike plek om te kuier."

Kosmos, Noordwes

Galagos Lodge Guest House

"In Kosmos self is daar geen eetplekke nie - 'n mens moet die veiligheidsarea verlaat om iewers aandete te kry."

Hartbeeshoek, Noordwes

B'sorah Luxury Tent

"Die omgewing is pragtig!"

Swartruggens, Noordwes

Lindleyspoort Guest House

"Die dorpie self bied nie baie nie, maar die omgewing bied soveel. Met Pilansberg en Sun City net om die draai is dit die moeite werd."

Melodie, Noordwes

Three Oaks and an Aloe

"Baie om te sien en oral te kuier."

Potchefstroom, Noordwes

Kleinplaas Guest Farm

"Ons besoek Potchefstroom uitsluitlik vir Pukke/NWU."

Schoemansville, Noordwes

The Art Guesthouse

"Ons het nie regtig rondgery nie, maar dit lyk baie gewild met al die dagbesoekers van die stad."

Groot Marico, Noordwes

Up The Creek

"Small town. Go prepared as there's not even a pharmacy close by. Lovely curioshop. Everyone is very friendly andyou feel very safe."

Grimbeek Park, Noordwes

Ainsley Private Accommodation

"Pragtige boomryke area en heerlik rustig."

Leeudoringstad, Noordwes

Leeudoringstad Guesthouse 1

"Dit was my eerste keer daar en het verskriklik gereën."

Lichtenburg, Noordwes

50 on Greeff

"Die strate is vol gate. "

Kosmos, Noordwes

Galagos Lodge Guest House

"It is just a refreshing destination."

Blad
Blad 56 - Wys 1651 tot 1680
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang