Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Protea Park, Noordwes

@ Home Guest House

"Love the view from the quest house, on top of the mountain. "

Rustenburg Town, Noordwes

Komodo Guesthouse

"I would love to go back soon."

Vryburg, Noordwes

Unity Gasteplaas & Venue

"Wow, ek was verras om te sien hoe groot die plek is. Ek het ongelukkig nie uitgevind of daar enige besienswaardighede is nie, want ons het elke keer met sononder daar deurgery. By 'n teekamer die oggend het ons buitelanders gesien en baie fietsryers van alle ouderdomme, so ek glo daar moet 'n toeristeaantrekking wees. maar ek is nog onbewus daarvan. "

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Nie veel om te doen op Vryburg nie, maar daar is wel 'n lekker oornagbestemming."

Hartbeeshoek, Noordwes

Millstream Inn Guest House

"There are loads to do and see. A great place to visit as a family. "

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Die dorp is skoon en ons kon sien dat die plek goed bestuur is."

Brits, Noordwes

Dassie Paleis

"It's accessible, surrounded by restaurants a and shopping centre. "

Rustenburg, Noordwes

Kettle Guest Lodge Rustenburg

"It's nice and not a dangerous place."

Wolmaransstad, Noordwes

Dalrene Lodge

"Wolmaransstad het nie veel besienswaardighede nie. Regte klein dorp-gemeenskap met strate vol gate en 'n vuil hoofstraat."

Zeerust, Noordwes

Bly 'n Biekie

"Te kort aan straatnaamborde. Laat vreemdelinge verdwaal. "

Rustenburg, Noordwes

Kettle Guest Lodge Rustenburg

"There is a variety of things to do than I had imagine. One needs to budget very well to enjoy themselves. And the people there are very welcoming."

Rustenburg Town, Noordwes

Komodo Guesthouse

"There's not much to do there but it's a good town. "

Kroondal, Noordwes

Adem Guest Farm

"Klein outydse dorpie in die Rustenburg-omgewing. "

Mogwase Unit 4, Noordwes

Sharodin Bed and Breakfast

"Vir die gholfweek in Sun City is hierdie bestemming nie sleg nie. Die gastehuis het veilig gevoel en daar was 'n ander B&B oorkant die pad wat ook vol bespreek was. Ons het voorheen ook al in Mogwase gebly vir die rede en dit was ook aangenaam. Anders as die gholf, glo ek nie ek sal hierdie as 'n toeristebestemming beskou nie."

Schoemansville, Noordwes

Kassaboera Lodge

"Omdat ek al jare in die omgewing bly, kan ek sê hier is baie besienswaardighede en baie om te doen - van 'n mark met 'n lekker restaurant tot opwinding vir die avontuurlustige."

Groot Marico, Noordwes

Evergreen River Guest Farm

"Baie lekker plek. Die paaie kan verbeter en as die reën sal als weer groen wees."

Lichtenburg, Noordwes

50 on Greeff

"Warm, winderig en droog - ons bid vir reën."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

A Tapestry Garden Guest House

"Ek het veilig gevoel en sou daar kon gaan draf as ek nie so laat teruggekeer het nie. "

Kosmos, Noordwes

Hartbeespoortdam Lodge

"Baie netjies, maar daar is wel 'n informele nedersetting."

Rustenburg, Noordwes

Engedi Herberg

"Rustenburg is a cool place to consider, with lots of tourism venues. I like it and would go there any time. "

Die Bult, Noordwes

Grey Manor Guesthouse

"Die Bult is altyd lekker in Potch."

Hartbeeshoek, Noordwes

B'sorah Luxury Tent

"Oulike besienswaardighede in die omliggende area."

Potchefstroom, Noordwes

The River Cottage

"Nie veel van die dorp gesien nie, maar die paar restaurante waar ons was, was uitstekend."

Sentraal Potchefstroom, Noordwes

Adato Guest House

"Ons besoek Potch. net met aardklop en is so tevrede met die ligging. Kan en gaan Adato aanbeveel."

Die Bult, Noordwes

Huys ten Bosch Guest House

"Studente baie lawaaierig deur die nag, veral vrydagaand."

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang