Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.
"Daar is ’n groot posbus en ’n museum. Beste plek om te eet is die Blou Naartjie restaurant."
"’n Baie oulike plek, en ’n draai by Die Pienk Padstal is beslis ’n moet!"
"Klein dorpie. Nie 'n groot indruk gemaak nie. Maar was lekker om net af te sluit van al die stadsdinge. Baie ver grondpad om by bestemming uit te kom. Het dorpie nou verken, maar glo nie ek sal dit weer verken in die toekoms nie. Nie veel om te doen nie."
"Nothing much to do in Poffader, don't miss the only attraction being the burger place, with an indoor pool in the pub. The lady making the burgers was great."
"Oulike dorp. Baie mooi daar. Dit was omtrent 'n rit en 'n half om daar uit te kom, maar ons het die grondpad oorleef!"
"Ek woon self op die platteland en dit is jammer dat ons dorpe so verwaarloos word en agteruit gaan."
"Heerlike Karoo-atmosfeer in die dorp en vriendelike mense. Allervreeslikste lekkerste kos by die restaurant geniet! Ongelooflike sterre snags. Heelwat om te sien rondom die dorpie, maar hier is alles oor rus en vrede en lafenis vir jou siel."
"If you want isolated, interesting and a bit sad (no work for the locals) it is worth the trip. Not really a holiday destination with kids though."
"The falls are excellent, but it is a long way to go with not much else around. Five stars for the Pink Padstal's pies!"