Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.
"Die dorp het baie agteruit gegaan. Bedelaars en rondlopers maak die dorp minder aangenaam."
"Britstown is small and does not have many sights but I would stay at Rooidam on the farm as that is a wonderful experience."
"Mooi plek, naweke is alles ongelukig vroeg toe, kinders pla bietjie by winkels deur te bedel."
"Richmond is 'n baie rustige lekker plek, ideaal vir mense wat wil wegbreek vanaf die besige stadslewe."
"Die dorp het ons aangenaam verras. Heerlike eetplekke, pragtige kerk en baie gasvrye mense!"
"Baie klein dorpie. Perfek geleë as oorslaap plek, aangesien dit basies halfpad tussen Gauteng en die Kaap is."
"Mens kan nie glo dat so 'n klein dorpie so 'n ryke geskiedenis het nie. Voorwaar 'n juweel aan die Weskus."
"Jammer die museum was gesluit heelwat mense het omgedraai by die toe veiligheidshek. Omdat Richmond so diep in my gene lê sal ek weer daar aandoen."
"Goeie oornagplek tussen Kaap en Gauteng. Dorpie baie verwaarloos, maar mense vriendelik."
"Baie verwaardeloos. Dit was my eerste keer daar saam met my vrou wat daar gewoon het."
"Ligging is baie lekker naby die Augrabiesvalle. Ons gesin kon vroegoggend die valle besoek."