Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Hartklop Eer die Lewe

"Bordeaux restaurant is die beste!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Gaan eet by Ka'Roux - dis bitter lekker met baie goeie diens!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Dit is 'n klein dorpie, maar met baie potensiaal. Ons het lekker geleer van ou teaters by Apollo-teater, maar dit was 'n jammerte dat die museum nie oop was nie. 'n wegbreek wat die kinders nie vinnig sal vergeet nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Mimosa Guest House

"Baie veilig en mooi dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Pragtige dorpie met mooi, ou geboue."

Upington, Noord-Kaap

The Maxton Boutique Hotel

"Lack of tourist attractions, no much events to attend."

Vanderkloof, Noord-Kaap

CasaMere Guest House

"Onderskatte deel van die land."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Die droogte en armoede in Colesberg was duidelik."

Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis

"Goeie dorpie om in oor te bly vir 'n nag. Is heel veilig."

Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Mooi plekkie met verbasend baie restaurante. Vriendelike mense."

Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis and Williston Mall

"A quaint, authentic, peaceful little known Karoo town worth visiting."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Goeie vakansie-bestemming."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"The town has deteriorated in recent years. It looks depressing and needs a lot of cleaning up. I believe it has potential to be more than just a stop over "dorp"."

Vosburg, Noord-Kaap

Vossie-Nes

"Ongelooflike juweeltjie van 'n restaurant. Die vriendelikste mense! Karoo sterrenag ongelooflik."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Netjiesste en skoonste plattelandse dorp wat ek in baie jare gesien het. Baie vriendelike mense. Heerlike aandete by Ka'Roux geëet!"

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Eet by Die Blou Nartjie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"KaRoux restaurant uitstekend."

Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Gaan eet gerus by Die Plattelander restaurant in Colesberg!"

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Lanklaas sulke netheid van dorp en omgewing beleef. Die mense is goedhartig, vriendelik en baie behulpsaam. Sal graag eendag daar gaan aftree."

Britstown, Noord-Kaap

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Bly ons kon buite Britstown tuisgaan. Britstown self is nie aanskoulik met die verbyry nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Perfekte plek vir een nag se oorslaap."

Upington, Noord-Kaap

Riva Resort

"Daar is baie om te sien en doen in Upington. Dan stop dit nie net daar nie. Binne 100 km is daar nog meer, soek gerus op. Vir ons, van Red Ox, Sakkie se Arkie, Oranje Rivier Kelders, Bezalel, Keimoes, Ikaya, BI-LO, koffie winkels …. baie plekke om te besoek. Onthou sonroom en 'n hoed."

Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Netjiese klein dorpie. Ry gewoonlik net deur, stop nie regtig daar nie."

Colesberg, Noord-Kaap

La La Dathel

"Net 'n oornagplek."

Kuruman, Noord-Kaap

Kalahari Hide

"Kuruman is tans nie in 'n goeie toestand nie, al is dit so 'n belangrike historiese dorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis

"Stil, niks om te doen nie. Slegs ’n mooi dorpie."

Blad
Blad 141 - Wys 4201 tot 4230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang