Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7900 reviews.
"Die aankope vir kos en drank is baie beperk. Dit is verstaanbaar vir 'n klein dorpie. Ondersteun hulle tog om die voortbestaan te verseker."
"The right place in the right spot for travellers. Clean, quiet and peaceful. 'n Lekker dorp. "
"Ideal location to explore that corner of the Karoo. Centrally located to visit the splendour of the flowers during spring."
"Die aansig met die plakkerskampe lyk sleg. Ek stel voor julle gradeer die plekke bietjie op."
"Colesberg is die ideale oornagplek vir ‘n reisiger tussen die Kaap en Gauteng."
"Dit is 'n plattelandse dorpie en daar is nie baie om te sien nie."
"Pleasantly impressed compared with other towns in the Northern Cape and North West."
"Baie anders, baie mooi. Nie saamdromming van mense nie, net die wat regtig van daardie wêreld hou."
"Terwyl die dorp op die Kaap-Namibië roete ls, is kommersialisering seker 'n strik waarin entrepreneurs sal trap, maar hierdie dorp blyk, wat gasvryheidsbedryf aan betref, oorgekommersialiseer te wees. Die kapitalisering op die "Springbok" as logo wek ook verwarrend wanneer na "Springbok" Hotel of "Springbok" Lodge of "Springbok" Apartments" ens. op straat verneem word. Op 'n toeriste dorp moet elke klerk, petroljoggie en straatveer weet waar "alles" is. "
"Blykbaar 'n veilige en vriendelike dorp waar jy na restaurante en winkels kan stap. As sakereisiger het ek basies net oornag. "
"So 'n pragtige dorpie, maar jammer om te sien hoe vuil die strate is met rommel gestrooi orals."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Dis Al! Akkommodasie"A bit far from main town area, but perfect for family quiet time."
"Keimoes is just a little village in the Karoo but conveniently located to visit the Augrabiese Falls and the agriculture plantation along the Orange River. Amazing to see the vineyards and citrus plantations producing raisins, table grapes and oranges for the world market. World class irrigation schemes. Very impressive."
"Vir oornagverblyf kan jy nie beter kry nie. 'n Besoek aan die Vanderkloof Dam nie ver vanaf Colesberg nie en die Gariep dam is 'n moet. "
"Quiet place, but definitely recommended for a stopover and Calvinia Meat a definite stop for their biltong. "
"Ons het Gariepdam gaan besoek, pragtig, sluise loop oor! Asemrowend mooi gesig om te sien en klank om te hoor! "
"Kathu is so clean. I have been to different parts of SA but I have never seen such a beautiful and clean town."
"Ek was te kort daar. Het basies oorgeslaap. Ek sien net dat die Namakwaland nog baie het om te verken!"