Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"Daar was nie veel in Britstown nie, maar dit wat ons gesien het was aangenaam. Die mense daar is almal baie vriendelik. Ons het by Tanskaroo Country Lodge gaan eet die aand. Die heerlikste buffet was ons in 'n lang tyd gehad het - 'n moet stop as jy in Britstown is. Die diens daar was uit die boonste rakke."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Puik vakansie-omgewing!"

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Goeie halfpad stop. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"Dis 'n stil, rustige plek, maar om die batterye te laai. Gaan gerus soontoe."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Dis 'n pragtige plek net min sonskyn. "

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Pragtige en rustige Karoo dorpie, ideaal vir mense wat wat van stilte en rustigheid hou."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"We used Colesberg as a stopover so did not have a chance to explore the town more."

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"A lovely stop-over between the Cape and points further North."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Definitief nie baie geskik vir oorslaap op 'n Sondagnag nie. Die dorp gaan letterlik dood en eetplekke is deur die bank toe. Die enigste eetplek wat ons kon vind was baie teleurstellend - al die wyn op die spyskaart was uitverkoop en so ook karoo tjops!"

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Accommodation

"The town is small with very limited places to eat."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Baie gerieflike oorslaap-bestemming."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Wonderful book shop and museum."

Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering

"'n Baie interessante dorp met baie potensiaal. Museum was baie interessant met 'n vriendelike ontvangs en die boekehuise is 'n moet. Ons was verbaas oor die goeie supermark en wat alles daar beskikbaar is."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Nie 'n toeristebestemming so seer nie, maar eerder net 'n halfweg vir oornag."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Peaceful Place

"McDougallsbaai is naby genoeg aan Port Nolloth waar alles beskikbaar is. Hierdie is 'n baie rustige deel van ons pragtige land en die mense is baie vriendelik."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Ideaal vir oornag op pad na Kgalagadi."

Kakamas, Noord-Kaap

Meerkat Compound

"As jy daar gaan besoek aflê en nog nie by Riemvasmaak was nie, gaan gerus as jy 'n voertuig het wat daardie pad kan aandurf. "

Die Rand, Noord-Kaap

Tarentaalrand Guesthouse

"Gaan probeer. Moeite werd. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Baie klein plekkie wat se pryse vreeslik hoog was! Ek het nog nooit vir een pannekoek R10 betaal nie! Dorp was redelik netjies. "

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is 'n goeie beginpunt vir blomme kyk - maar moet "wyer" kyk as net blomkykers - dit is die naaste dorp buiten Springbok waar reisigers kan oornag voordat hulle verder reis. "

Noord-Kaap

SANParks Twee Rivieren Rest Camp

"Paaie en infrastruktuur is goed ─ geen probleem met die area nie!"

Van Zylsrus, Noord-Kaap

Vanzylsrus Hotel

"Dit is 'n mooi, skoon, rustige en vriendelike dorp!"

Groen Kalahari, Noord-Kaap

Khamkirri

"Hier kan jy weer by die dinge uitkom wat werklik belangrik is!"

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Pragtige kusdorp met vriendelike mense."

Blad
Blad 173 - Wys 5161 tot 5190
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang