Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Good number of memorable sites and visiting venues."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Ek het in die Karoo groot geword en daarom is dit altyd 'n plesier om in Colesberg te oornag en die wonderlike eetplekke te ontdek. En natuurlik, ruik die lug net anders in daardie deel van ons land!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Egte Karoo dorpie - pragtig."

Groen Kalahari, Noord-Kaap

Khamkirri

"As jy wil rus, is die jou plek."

Groen Kalahari, Noord-Kaap

Slypsteen Accommodation

"Sal nie weer deur Groblershoop ry nie."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"The Northern Cape has great potential but has a negative factor of distance! It is a thousand km from East London and probably the same - if not more - from other cities. Keeping top class facilities will counteract this negativity! "

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"Winkels moet meer kliëntevriendelik wees."

Benede, Noord-Kaap

Cape Ebony Lodge

"Vir die reisiger wat die kompleksiteit van eenvoud sal waardeer, 'n moet."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Baie rustige dorpie met heelwat karakter en karakters. Sou graag daar wou aftree eendag."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Net reg vir oorslaap na n lang rit."

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Aangename, vriendelike mense. Uitstekende kos by Essence Restaurant."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Baie rustige dorp met alles en almal baie vriendelik en behulpsaam."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Good halfway stop en route to Cape Town."

Vosburg, Noord-Kaap

Vossie-Nes

"Die heerlikse ontbyt by Ricks Karoo Winkel."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Ek sal dalk daar wil aftree."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Quiet town. Maybe they should do more fro the the tourists, for example boat cruises/rides, sand dune surfing, what about an aquarium? Also, to bring more shops to the town i.e. clothing shops, Checkers/Pick-a-Pay."

Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm

"Unfortunately the town is starting to look unkept."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Nie regtig rond beweeg om 'n opinie te kan vorm nie. Mense is wel vriendelik."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Sal graag weer in Colesberg oornag en die plek beter leer ken."

Britstown, Noord-Kaap

Nietgedacht Farm Stay

"Klein, maar vol doen aan vereistes. "

Kathu, Noord-Kaap

DeVosRus Gastehuis

"Baie lekker dorpie, mooi wêreld en lekker eetplekke, nuwe winkelsentrums. "

Kakamas, Noord-Kaap

Meerkat Compound

"Mooi skoon klein dorpie. Die nuwe Spar was 'n aangename verrassing. Ons het by die Spar die lekkerste sosaties en wors gekoop om te braai. Het ook 'n draai by die Pienk Padstal gemaak, vars droë perskes, dadels en rosyne gekoop. Die Augrabies-waterval is 'n moet."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Klein en rustige dorp."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Vars vis te koop by die hawe is lekker en die res van die gemeenskap is vriendelik."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"'n Baie skoon en interessante dorpie. Ideale plek om oor te slaap wanneer 'n mens moeg gereis is en 'n halfpadmerk soek om te rus op pad Kaap toe. Die mense van die dorp is vriendelik en is daar ook oulike restaurante om by te eet."

Colesberg, Noord-Kaap

Hartklop Eer die Lewe

"Dis 'n baie klein dorpie met baie ou geboue. Beslis 'n oornagstop en rusplek."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Ons het nie veel van die dorp gesien nie, het laat daar aangekom en weer vroeg gery. Was bly om 'n winkel te kry wat so laat in die aand oopbly. "

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Wonderful town."

Blad
Blad 179 - Wys 5341 tot 5370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang