Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7939 reviews.
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Peaceful Place"Rustige area vir mense wat op soek is na rustige vakansie. Strand is stapafstand. Mense baie vriendelik."
"Dit is 'n baie stil plekkie, nie almal sal van dit hou nie, tensy jy gaan vir rus en vrede."
"We attended a ladies morning, and met only wonderful people from the town. Will definitely return."
"Die grondpad is plek-plek bietjie sleg op die voertuie, maar as hy so nou en dan geskraap word sal dit wonderlik wees."
"Die strate en strand was baie vuil met stukkende glas bottels, papiere en plastiek items. Die see is pragtig en het ons die dolfyne geniet."
"Mooi, netjiese buurt in die ouer deel van Kimberley, maar huise is goed in stand gehou en mooi tuine orals te sien."
"Ons was daar vir familiesake en nie vir vakansie nie, dorp kort aandag vanaf munisipaliteit. "
"Douglas is 'n baie klein dorpie. Het by 2 plekke gaan eet. En diens was vreeslik sleg."
"Dis voldoende vir oorslaap en uiteet op reis tussen Kaapstad en Gauteng. Baie vriendelike mense."
"Die Tauren restaurant was aanbeveel vir ons. Ek weet nie waar mens nog sulke lekker kos teen sulke goeie pryse kry nie. Voorwaar 'n juweel wat ons ontdek het."
"Die dorp is sentraal geleë vir reise tussen Gauteng en beide Oos- en Wes-Kaap."
"Spandeer gerus 'n dag in Victoria-Wes om te verken. Pragtige dorpie en Apollo Theatre is 'n moet en so ook 'n draai by Victoria-Wes se pragtige hotel."