Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Keidebees, Noord-Kaap

The Cape Lodge

"Gerieflik geleë, naby winkelsentrum, lughawe."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Gewone rustige en aangename Karoo-dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Baie interessante dorp."

Douglas, Noord-Kaap

The Last Eve

"Douglas is 'n baie klein dorpie. Het by 2 plekke gaan eet. En diens was vreeslik sleg."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Dis voldoende vir oorslaap en uiteet op reis tussen Kaapstad en Gauteng. Baie vriendelike mense."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Die Tauren restaurant was aanbeveel vir ons. Ek weet nie waar mens nog sulke lekker kos teen sulke goeie pryse kry nie. Voorwaar 'n juweel wat ons ontdek het."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Karoo Koelte Accommodation

"Pragtig, skoon en 'n ou styl."

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Die dorp is sentraal geleë vir reise tussen Gauteng en beide Oos- en Wes-Kaap."

Upington, Noord-Kaap

Moonriver Guest House

"Pragtige dorp met pragtige mense! Sakkie se Arkie hoogs aanbeveelbaar! "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Spandeer gerus 'n dag in Victoria-Wes om te verken. Pragtige dorpie en Apollo Theatre is 'n moet en so ook 'n draai by Victoria-Wes se pragtige hotel."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

By die Baai

"Het heerlik geëet by die Rooi Spinnekop. Beste seekos in 'n lang tyd."

Augrabies, Noord-Kaap

The Falls Guest House

"Die watervalle het geloop, maar die omgewing is maar droog."

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Nie regtig rondgery nie, maar lekker plek om oor te slaap."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Dit is 'n pragtige dorpie met gasvrye, vriendelike mense wat jou baie welkom laat voel."

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Die mense is so gasvry en was so lekker om te gaan stap en liggies te besigtig."

Port Nolloth, Noord-Kaap

The Beach House and Cottage

"Small town with very friendly people. A relaxing holiday. Beaches had a bit of sea weed washing out making walks a bit difficult. We were dissapointed to learn that fishing is now only a few days a year and nobody could really confirm when the days would be to get fresh fish or crayfish. There were no fishing boats going out in the week we were there."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Nie veel van die dorp self gesien nie maar baie mooi groot SPAR, was besig gewees."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Goeie plek om te oornag op pad na die Kaap."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"What a gem! Thought it would be flat and barren, meanwhile it is nestled between stark mountains with their own beauty. Springbok has all the amenities and shops one could want. "

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"It is a quaint town but unfortunately did not get time to discover its treasures!"

Garies, Noord-Kaap

Middelkraal Accommodation

"Garies bied nie veel in terme van toerisme nie, behalwe miskien in blommetyd. Wees voorbereid dat jy nie sommer by 'n restaurant kan instap vir aandete nie. Myns insiens, gaan jy Garies toe, want jy het 'n bepaalde rede om te gaan; of om net 'n nag op reis oor te bly."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"I would definitely suggest stopping over the for the night in Richmond rather then Colesberg."

Kanoneiland, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"A bit far from Upington, but otherwise great."

Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Ons het baie lekker by Onze Rust Guest House en Caravan park gebly. Sal beslis in die toekoms weer van hulle gebruik maak."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Perfek net vir een aand se oornag. Baie warm en droog."

Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers

"Mooi, rustige en skoon dorp met baie potensiaal."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

By die Baai

"Interessante dorpie met sy eie geskiedenis. Die toegang vanaf die N7 na Hondeklipbaai is 'n baie slegte grondpad die laaste 40 km."

Blad
Blad 184 - Wys 5491 tot 5520
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang