Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers

"Britstown - 100% plattelands, goud van ons land."

Middelpos, Noord-Kaap

Libby's Lodge

"Naby die Kalahari Mall en uitgang op pad Kgalagadi toe. Pragtige buurt."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Rest-A-While

"We travelled back from the Cape and couldn't get accommodation in Colesburg, decided to go through Kimberly instead and miss the traffic at the toll gates which turned out to be the best idea as there was no traffic or very little and no toll gates to Gauteng on the N12. Also had a much safer journey."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Goeie oornagstop vir moeë reisigers."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Uitsonderlike ervaring en mooi."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Baie mooi plek om te besoek. Oulike besienswaardighede en die mense is vreeslik vriendelik."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Heerlike ontspanningsplek langs die blou waters."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Dit is maar 'n regte klein vissersdorpie. Vat alles wat jy nodig het saam. Goed soos drank en ys kan wel daar gekoop word, maar die opsies is maar min. Ek raai ook aan om met 'n 4x4 voertuig te gaan. Ons eerste keer was met 'n kar en dit het bietjie vervelig geraak. Ons tweede keer was met 'n goeie 4x4 en dit het die hele streek vir ons oopgemaak en ons kan baie meer sien."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Certainly has some nice eating out places and ones of historical interest. Pity we always have to fly through it to our destination on the coast."

Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis

"Wonderlike landskap en vriendelike mense."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"'n Ryk geskiedenis wat ons in vervoering gehad het!"

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Ons het lief geword vir hierdie pragtige dorpie vol warm harte!"

Groen Kalahari, Noord-Kaap

Kakamas Hotel

"Definitief 'n besoek werd, asook om weer terug te gaan vir 'n tweede besoek."

Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B

"Perfek vir oornag."

Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm

"Carnarvon town itself was tiny. Not much to see or do you basically go into town for basic things you need."

Colesberg, Noord-Kaap

Honeylocust Guest House

"In die Kraal Restaurant is 'n baie lekker eetplek."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Onverwags baie oorslaapplekke en baie eet-opsies. 'n Vriendelike en skoon dorp waar jy lekker kan stap na 'n lang ry."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Colesberg is die beste keuse vir ons wanneer ons afry Kaap toe en terug! "

Augrabies, Noord-Kaap

SANParks Augrabies Rest Camp

"Definitely a must to visit!"

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Goeie stop tussen Johannesburg en die Kaap!"

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Ek is van Noordkaap. Vriende van ander plekke het dit geniet was net bekommerd oor die droogte. Karoo vlaktes. Maar hulle verstaan dis maar Noordkaap."

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Pragtige skoon dorp. Dit lyk na 'n heerlike plek om vir 'n paar dae uit te span."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"McDougallsbaai is 'n aangename vakansiebestemming met geen oorvol strande en verdrukking nie. Die rustigheid van die kusdorpie betower regtig 'n vakansieganger. Die inkopiesentrums en restaurante voorsien in alle behoeftes wat besoekers moontlik mag het."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Die Oujaar trekker-en-sleepwa het so prettig gelyk. Lekker atmosfeer in die dorp. Gevoel van veiligheid."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg, 'n gerieflike stop tussen Pretoria en Kaapstad."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Ideale oornag vir die pad tussen Gauteng en die Kaap."

Upington, Noord-Kaap

Belihante Lodge

"Baie lief vir Upington, awesome stad."

Blad
Blad 184 - Wys 5491 tot 5520
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang