Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Kakamas, Noord-Kaap

Meerkat Compound

"Ons is verlief op daai deel van die Noord-Kaap."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Apartments

"Dit was aangenaam in Springbok, het dit geniet."

Meltonwald, Noord-Kaap

Melton Wold Guest Farm

"Maak dit ‘n bestemming!"

Warrenton, Noord-Kaap

Fish Eagle's Call

"Slegte paaie en snaakse eetplekke."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"Hondeklipbaai is ‘n interessante bestemming. Baie geskiedenis, ‘n kuslyn vol stories en dit is ‘n rustige dorpie. Goed gewerk ook vir ons wat oppad was na Alexanderbaai grenspos."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Baie vuil langs paaie. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

The Hudson Guesthouse & Suites

"Beslis die moeite werd om daar te stop en om 'n bietjie deur die dorp te loop."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Colesberg is baie stil area met baie ou historiese geboue. "

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Calvinia is a typical overnight stop. So it's not fair to comment as if it is a holiday destination.The town is generally clean, but in comparison to the likes of Victoria West (that is a town of similar type destination), it lacks in overall visitor appeal.Town management should value the contribution that travellers make to the town and work much harder to make it really attractive and unique for travellers to return."

Richmond, Noord-Kaap

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Very little to do on actual town. Overnight stop between Jhb and Cape Town perfect."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Goeie rusplek vir langpad reisigers."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Marseilles Farm Guest House

"Die N12 is 'n stil roete en Victoria-Wes het 'n spesiale klein dorpie bekoring."

Colesberg, Noord-Kaap

Karoo-Koppie Guesthouse

"Maar soos alle SA dorpies...sukkel met die waaiende plastieksakke. Andersins 'n baie vriendelike dorp."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"'n Stil, rustige en skoon dorpie. Gestap en fietsgery in stil, boomryke strate. Heerlik kondensmelk koffie geniet en gesels by Erika se koffiewinkel en lekker ontbyt by Die Ketel. Absoluut die moeite werd om te besoek!"

Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets

"Perfekte oorslaapplek tussen Gauteng en die Kaap!"

Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Pragtige en stil rustige dorpie met vriendelike mense. "

Upington, Noord-Kaap

Belihante Lodge

"Ek beveel die plek beslis aan."

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Ek het die plek vuil gevind en die dorp se strate baie ongemaklik om op te ry. Ek dink die munisipaliteit kan baie meer doen om die plek skoner en meer toeriste vriendelik te maak, selfs buite blomme seisoen."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Ek dink mens moet bietjie voor die tyd oplees en tyd maak om rond te stap. Ongelukkig maak meeste van ons dit net 'n oornag fasiliteit."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Pragtige, rustige plattelandse plek!"

Kathu, Noord-Kaap

Kathu Lodge

"Baie skoon en veilige dorp."

Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers

"Klein, maar vriendelike dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"As an overnight destination the town has everything you need - comfortable accommodation and tasty restaurants."

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Baie lekker, interessante dorp met vriendelike inwoners."

Oosterville, Noord-Kaap

Bet-El Guest House

"Medi Clinic en doktors naby. Mall ook naby."

Blad
Blad 191 - Wys 5701 tot 5730
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang