Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.
"Baie interessant dat daar wyn/drywe wingerde groei, 'n mooiheid op sy eie."
"Some hidden gems in the area if you're willing to explore and the area's history is something which interests you."
"Kan net sê dat die warm verwelkoming van die personeel van die Merino Junction beslis net so warm is as die temperatuur van die omgewing."
"Die stadsraad van die area doen iets aan die pad. Almal ry nie 4x4 nie."
"Die dorpie is sleg, maar Augrabies Valle self is pragtig en iets om te beleef."
"Die plek was so besig, maar moet besef dit was dag voor Kersfees waar almal laaste Kersinkopies doen, maar almal is vriendelik en het van die dorpie gehou, besoek gerus Brian se Spur ook."
"Goed om oor te stop voor nog 'n lang dag op die pad, nie 'n plekkie om te gaan rondloop en besigtig nie."
"Colesberg is 'n pragtige dorpie wat baie het om aan die reisiger te bied. "
"Daar is pragtige, ou geboue, maar ongelukkig lyk dit of die midde-dorp leeg is."
"Het net tyd gehad vir 'n kort stappie om die ou kerk en met die omliggende strate langs. Volgens 'n brosjure het die dorp 'n museum wat klaarblyklik wonderlike inligting en uitstallings oor die dorp en die omgewing bevat. Volgende keer sal ons dit beslis deel maak van ons verblyf."