Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Hondeklipbaai is ‘n Weskus-juweel en baie spesiaal."

Groen Kalahari, Noord-Kaap

Slypsteen Accommodation

"Somer is baie warmer tussen die klippe en die wind kan onplesierig wees vir braai by swembad. Andersins baie lekker rustige wegbreek."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Oulikste dorpie met 'n diep geskiedenis."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Peaceful Place

"Kan ekstra winkelsentrum in die area hê. Strande skoner hou."

Colesberg, Noord-Kaap

Annelines Guest House

"Baie oulike halfpad stop dorp net oulike eetplekke en skoon dorp. "

Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering

"Generally quite a cute and clean town in comparison to the ones that we had travelled through. We can see the community works together. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Skoon en vriendelike mense."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"We have stayed overnight in Calvinia. The options are good."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Indrukwekkende waterval en kloof, as jy dit vir die eerste keer sien. Kan 'n bietjie meer padstalletjies oprig met spesifiek die Augrabies se produkte, soos in die Wes-Kaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Dorp skoon en lekker eetplekke. "

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Dit was prentjiemooi! "

Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis

"Die moeite werd as jy lang pad aandurf."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Boekefeesweek is 'n uitstekende trekpleister! Oulike plekkie wat 'n ruskans bied teen bekostigbare pryse, net voor jy gedaan gery is!"

Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn

"Die Smuts Winkel is 'n moet stop."

Kuruman, Noord-Kaap

Terebinte

"Dit is jammer dat die dorp so agteruit gaan."

Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B

"Ete by hotel teleurstellend."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Een van die mooiste plekke in SA."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Pragtige, historiese dorpie. "

Colesberg, Noord-Kaap

Karoo-Koppie Guesthouse

"Friendly, laid back town."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Gerieflik geleë as oornagplek op lang reis. "

Kanoneiland, Noord-Kaap

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

"Baie interessant dat daar wyn/drywe wingerde groei, 'n mooiheid op sy eie."

Warrenton, Noord-Kaap

Fish Eagle's Call

"Warrenton se mense baie vriendelik en gasvry."

Colesberg, Noord-Kaap

Hartklop Eer die Lewe

"Some hidden gems in the area if you're willing to explore and the area's history is something which interests you."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Lekker oornagdorpie op pad Kaap toe."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Kan net sê dat die warm verwelkoming van die personeel van die Merino Junction beslis net so warm is as die temperatuur van die omgewing."

Blad
Blad 188 - Wys 5611 tot 5640
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang