Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Upington, Northern Cape

Riverbank Lodge

"Dit is die Oasis in n dorre woestyn."

Upington, Northern Cape

Moonriver Guest House

"Baie skoon en netjiese dorp en almal is vriendelik. Sal beslis aanbeveel."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Colesberg was an ideal 'stayover' for a long drive from Gauteng to Cape province."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Ons was op 'n maandeinde en naweek daar. Saterdagmiddag na sluitingstyd was die sypaadjies vol leë kartonne, bottels en plastieksakke. Die munisipaliteit kan gerus 2 persone in diens neem om vanaf 1 uur net deur die hoofstraat te stap en gou die vullis op te tel en die dorp skoon te maak soos wat ons al ervaar het op ander kleiner dorpies in die platteland. Dis so 'n mooi dorpie met ryk geskiedenis wat deur baie wêreldreisigers besoek word en verdien om altyd skoon te wees."

Blydeville, Northern Cape

At Home

"Quiet, tranquil area. Easy accessible to amenities. "

Colesberg, Northern Cape

Spes Bona Guesthouse

"Dit is letterlik die middelpunt op jou Johannesburg na Kaap-roete. Dis 'n moet om hier te oornag en te rus voor jy die Karoo aandurf. Die vriendelikheid en gasvryheid van die mense hier maak dit in my boekies 'n toeristebestemming. Colesberg het baie om aan te bied met die vriendelike mense hier."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Nee, behalwe ons gaan weer daar stop!"

Kleinzee, Northern Cape

The Beach Cottage Kleinzee

"Daar is baie goed om te sien rondom Kleinsee, Portnolloth en Hondeklipbaai."

Britstown, Northern Cape

Rosedale Guest Cottage

"Ons het Transkaroo se buffet baie geniet. "

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Mooi historiese dorpie met lekker restaurante."

Colesberg, Northern Cape

Sunset Chalets

"Ons kon lekker by Die Plattelander restaurant eet, waar ons nooit teleurgestel word nie. As daar wel soortgelyke restaurante bestaan, dra ons nie kennis daarvan nie. Die dorpie se strate is uitgetrap deur swaar voertuie en lyk maar verwaarloos, veral as mens deur die hoofstraat aankom. Dit kan so oase wees, maar word gelos tot veragtering."

Colesberg, Northern Cape

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"There are a lot of places to stay over. The town has a welcoming atmosphere for long distance travellers."

Calvinia, Northern Cape

African Dawn B&B

"A nice quiet town with all the amenities one would require. "

Colesberg, Northern Cape

The Lighthouse Guesthouse

"Vir my is dit basies in die middel van die Kaap en Johannesburg en 'n goeie plek om te oornag en die afstand te deel. "

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"Goed geleë vir reisigers."

Vanderkloof, Northern Cape

Rhino Manor

"Is mal oor die dorpie, was nog net 2 keer in hom en hy het al klaar my hart gesteel."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Bietjies Akkommodasie

"Dus 'n baie pragtige vakansie destinasie. Sien uit daarna om weer te kom."

Vanderkloof, Northern Cape

Rhino Manor

"Rus en vrede en veilige omgewing."

Green Kalahari, Northern Cape

Khamkirri

"Dis warm in die somer, maar net so is die mense van die omgewing!"

De Aar, Northern Cape

Oppiplot

"Rustige, skoon dorp. Paaie in goeie toestand. "

Hondeklipbaai, Northern Cape

By die Baai

"Rustige dorpie vriendelike mense dorpie het uitbreiding t.o.v winkels en eetplekke nodig."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"Slaperige, rustige Karoo dorpie, maar bankgeriewe was beskikbaar en ek kon lekker vleis koop."

Victoria West, Northern Cape

Karoo Koelte Accommodation

"Baie oulike dorpie met ongelooflike karakter. Moenie die dorpie misry nie."

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"Geen verdere kommentaar, behalwe dat dit 'n aangename bestemming (tipies Noord-Kaapland) is!"

Fraserburg, Northern Cape

Karoohuis Guesthouse

"Despite being in town for such a short time, I was struck by a sense of fading glory. Fraserburg seemed to me to epitomise the steady urbanisation process which has been taking place for decades. Many houses are for sale, others are clearly abandoned. Nevertheless the town boasts several interesting historical buildings and the residents are extremely friendly towards visitors. Make a point of dropping in at Juliana's during the day to find out what's on offer for dinner in the evening. She's a spectacular one-person restaurateur! "

Page
Page 192 - Showing 5731 to 5760
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers