Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Die Rand, Northern Cape

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Daar is baie om te sien en 'n mooi deel van ons land."

Hondeklipbaai, Northern Cape

By die Baai

"'n Wonderlike plekkie om vakansie te hou, veral buite seisoen."

Springbok, Northern Cape

Hananja Lodge and Restaurant

"Ek dink die stadsraad kan soveel meer doen om toerisme te verbeter. Springbok is 'n goeie wegspringplek om Oukiep, Nababeep, Port Nolloth, Hondeklipbaai te verken, maar buite Goegap gaan daar nie veel aan in die dorp self nie."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Blommetyd is Nieuwoudtville 'n moet vir enige blomkyker. Ons het die watervalle met heelwat water baie geniet. Doen aankope van kos en ander gebruiksgoed voordat jy Nieuwoudtville besoek."

Nieuwoudtville, Northern Cape

The Nedersetting Nieuwoudtville

"My third time to see the flowers in Nieuwoudtville."

Britstown, Northern Cape

Rosedale Guest Cottage

"Ons het net buite Britstown oornag. Die area waar die plaas geleë was, was stil en rustig. Ek het die mooiste sonsondergangfoto's op die heuwel geneem."

Vanderkloof, Northern Cape

Waterfront Boutique Hotel

"Die moeite werd om te besoek!"

Nieuwoudtville, Northern Cape

Cecilia's Cottage

"A magical flower destination. We were there in August and saw an amazing variety of flowers and bulbs. The light meals provided in the local church hall during flower season are delicious and economical. A number of accommodation choices are available to suit all needs."

Kamieskroon, Northern Cape

Kroon Lodge

"Fantastiese klein dorpie waar almal vriendelik is."

Northern Cape

Brandkop Guest Farm

"The road network is absolutely fantastic, as well as the picnic spots along the road. Very well done!"

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Gerieflik sentraal vir blommekyk."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Baie skoon en vriendelike mense. Hul kos was ook heerlik by die restaurante."

Springbok, Northern Cape

Herb Garden Restaurant & Accommodation

"Juweel in Namakwaland. Veilige dorp."

Augrabies, Northern Cape

The Falls Guest House

"Dit sal baie beter wees as die rivier in vloed is."

Prieska, Northern Cape

RRG - River Rapids Grace Units

"Weet nie of dit vir amal se smaak is nie, maar as jy van klein dorpies en sy mense hou sal jy baie welkom daar voel."

Springbok, Northern Cape

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Jammer van die groot afstand vanaf Pretoria, anders sou ons elke lente daar wil wees. Dis nog goeie outydse Afrikanermense daar en die natuur is van 'n mooie, ruige soort. Die tyd was gans en al te kort om lekker in die plek te kan kuier!"

Kamieskroon, Northern Cape

Kroon Lodge

"Pragtig en vriendelike ontvangs waar ons ook al gekom het."

Loeriesfontein, Northern Cape

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"Loeriesfontein bietjie ver van hoofroete (N7) na Noord-Kaap. Nie veel om te sien nie."

Calvinia, Northern Cape

Kleinplasie Gastehuis

"Die moeite werd om Vleisfees by te woon."

Williston, Northern Cape

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Pragtige eetplek. Regtig 'n mooie Karoo-dorpie."

Springbok, Northern Cape

Hananja Lodge and Restaurant

"Voldoen aan verwagtinge. Goed geleë."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Veraf geleë, blomme in Namakwa Park nog min."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"We loved the Karoo, but better to stay outside Britstown itself. Rooidam Cottages on a nearby sheep farm was ideal."

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Ideale oorslaapbestemming oppad Kaap toe."

Calvinia, Northern Cape

Rebunie Self-catering

"Die dorpie is baie skoon, netjies en veilig. Ek was beïndruk met die SAPD wat snags patrollie doen."

Northern Cape

The Venue

"Dit is plat en leeg, maar mooi. "

Carnarvon, Northern Cape

Kalahari Lodge

"Dit wat ons gesien het was maar deurmekaar en vuil. Restaurant maak eers 17:00 oop en pryse is belaglik. (Restaurant is nie deel van gastehuis nie.)"

Page
Page 199 - Showing 5941 to 5970
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers