Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is die perfekte middelpunt om te gebruik om oor te slap tussen Gauteng en Kaapstad. Nie veel om te doen nie. En darem was dit nie so koud soos voorheen nie."

Keimoes, Noord-Kaap

Kokerboom Lodge

"Die waterwiel kan beter opgepas word en nie tot niet laat gaan nie. Die bedellende jeug kan dalk ook beheer of besig gehou word."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"'n Rustige, klein plekkie en heerlik om te oornag!"

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Kan nie kommentaar lewer nie omdat ek eers laat in die aand in Colesberg aangekom het en vroeg Sondagoggend weer vertrek."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Baie oulike plattelandse dorp met vriendelike mense."

Douglas, Noord-Kaap

Villiera Guesthouse

"Pragtige omgewing en natuurskoon."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Baie interessante plek! "

Calvinia, Noord-Kaap

Die Lemoenhuis

"Skoon en netjies, gasvrye mense."

Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Pragtige, skoon dorpie wat enige toeris kan verwelkom. Gelukwense aan die dorpsbestuur."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Calvinia has a special place in my heart. I first visited in 2015 when I walked the Tankwa Camino, then again in October 2017 for the Roggeveld Enduro and last week for the Botterveld Enduro. I always think of the town and its people with fondness."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Doen jouself 'n guns en gaan ry daai grondpaaie."

Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis

"Wonderlike, gasvrye mense."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Sentraal vir 'n blommetoer na die Noord-Kaap."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Apartments

"Springbok is 'n groot, gerieflike dorp met heerlike verblyf en eetplekke."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Bietjies Akkommodasie

"Niks vermaak en vêr vanaf Port Nolloth."

Noord-Kaap

Toekoms Farm Self-catering Accommodation

"Ons het gaan blomme kyk en goeie akkommodasie op Toekomsplaas gekry. Dis nie almal wat die Noord-Kaap soos ek sal geniet nie. Die wydheid van die omgewing en tog ook dele wat intens bewerk/verbou word in die dele is besonders."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

" Ligging is sentraal tussen Loxton en Richmond, asook Klerksdorp en Beaufort-Wes,"

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Augrabies is baie interessant en is die besoek werd. Ons het al die looppaadjies geneem en kon 'n mooi uitsig oor die waterval kry. Die diens by die ontvangs by die Oord was puik. Ons het geen probleme gehad nie."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Pragtige blomme, ons was bederf met die mooiste blommevertoning!"

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Dit was ons eerste keer en daar was nie soveel blomme as suid nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Baie goed geleë vir oornag op pad iewers heen."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Town with character, spring flowers and history. Very nice."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Baie beperkte keuse in eetplekke. Slegs die Blou Nartjie was oop en kon ons eers laat die aand help aangesien hul gastehuisklante voorkeur kry, wat te verstane is. Hantamhuis was glad nie bereid om aandete aan buitestaanders te voorsien nie en Mile 250 was glad nie oop nie."

Springbok, Noord-Kaap

Namakwa Chalets

"Springbok has everything on offer that one needs, on route or to visit for the flowers."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Colesberg is 'n baie goeie halfpad oornag van Gauteng na Kaapstad."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Die waterval, natuurlik, is die grootste trekpleister."

Blad
Blad 200 - Wys 5971 tot 6000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang