Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Kanoneiland, Northern Cape

Oranjerus River Resort

"It is like an oasis in a desert."

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"Lekker oorslaap dorp vir die lang pad tussen Gauteng en die Kaap."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Almal, gasvrou en restaurant eienaar en winkellier, was baie vriendelik en behulpsaam met inligting oor waar ons blomme sal kry. Ek beveel Die Nedersetting aan vir heerlike etes - die lamsbord was 'n fees!"

Loeriesfontein, Northern Cape

Rock Ridge Manor

"Interessante dorpie en museums."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Sunset Lagoon

"Ons was taamlik verlig toe ons in Port Nolloth kom en daarvandaan na McDougallsbaai moes ry om daar na ons verblyf te gaan! Ek dink dit was uitstekend!"

Carnarvon, Northern Cape

Kalahari Lodge

"Mooi klein dorpie in die Karoo. Ons het net deurgery so het nie die plek verken nie."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Interessante dorpie omtrent halfpad tussen Vereeniging en Kaapstad."

Colesberg, Northern Cape

Hartklop Eer die Lewe

"Die dorp het wel vir my baie agteruitgegaan en dis 'n groot jammerte, aangesien hy so sentraal geleë is tussen Kaapstad en Johannesburg."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Calvinia se inwoners is altyd hartlik, gasvry en vriendelik. Die argitektuur van die ouer huise is beslis iets besonders. Die skuinskoek is eie aan die streek en onweerstaanbaar! "

Springbok, Northern Cape

Hananja Lodge and Restaurant

"Sjoe, groot winkelsentrum vir so ver noord. Gaan ontdek jouself in die stilte."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Hier is 'n lekker klein gemeenskap met vriendelike mense. Ons het lekker kermis met die plaaslike kerk gehou so tussen die blommekyk."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die valle is baie mooi. Die houtpaadjies kort aandag en die restaurant is vuil."

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Hotel restaurant is pragtig en bedien die heerlikste kos."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Wonderlike ou dorpie. Ongelooflike blommebestemming."

Colesberg, Northern Cape

Skietberg Lodge

"Lekkerste lamtjops by die Plattelander restaurant."

Kamieskroon, Northern Cape

Gousblom Gastehuis

"Dit is een van die rustigste plekke wat ons nog besoek het."

Kathu, Northern Cape

Weesgerus Selfsorg

"Kathu is besonder skoon en netjies wanneer vergelyk word met ander dorpe wat ons besoek het op ons reis. Dit blyk 'n pragtige dorp te wees."

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Home of the Tankwa Camino, an awesome experience."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Regtig die regte plek om oor te slaap!"

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Dis 'n mooi dorp, maar die groot aantal kinders wat by elke straathoek by motoriste bedel is onstellend. Daar is ook oral langs paaie gebreekte glas en rommel wat in die bosse rondlê. Die strate self was redelik goed skoongemaak, maar moenie gaan stap af van die hoofroetes nie."

Kuruman, Northern Cape

Terebinte

"Sal graag wil sien dat die OOG weer opgegradeer sal word in sy vorige glorie."

Carnarvon, Northern Cape

Lord Carnarvon Guesthouse

"Hierdie plek laat jou soos 'n koning voel. Ontvangs en diens is uitstekend. Heerlike aandete by die restaurant geniet en ontbyt by die gastehuis. Baie dankie Pieter. Sal beslis weer volgende keer daar oorbly."

Page
Page 197 - Showing 5881 to 5910
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers