Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Hanover, Northern Cape

AshTree GuestHouse

"Hanover is goed geleë vir 'n reisiger vanaf Gauteng. Dit 'n ideale oornag stop van Gauteng na Kaap."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Ideale stop op pad Kaap toe van Pretoria af!"

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Oulike, klein dorpie."

Colesberg, Northern Cape

Skietberg Lodge

"Nie besef die dorp is so groot nie."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Beeldskone omgewing. Die omgewing het verskeie kontraste en moet sien areas. "

Colesberg, Northern Cape

Gables Inn

"Goeie oornag verblyf op jou reis Kaap toe."

Richmond, Northern Cape

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Die dorp is baie vriendelik en behulpsaam."

Colesberg, Northern Cape

The Barracks

"Colesberg is ideaal as oornag blyplek. Ons was aangenaam verras om te sien hoe netjies en skoon Colesberg se strate was. 100% beter as in die verlede."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Peaceful Place

"Very isolated should be much better in 5 to 10 years when the area is built up."

Green Kalahari, Northern Cape

Slypsteen Accommodation

"Lieflike en kontrasterende landskappe."

Richmond, Northern Cape

Be Blessed Selfcatering

"The Book Festival is well worth visiting. So, at that time it is good as a tourist destination."

Carnarvon, Northern Cape

Sandrivier Gasteplaas

"Ek dink Carnavon kan ontwikkel tot 'n top bestemming. Baie mense verkies stilte en rustigheid om weg te breek van die gejaag van die lewe."

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"There is a lot that the town offers. I didn’t know Vaal River ran through that town."

Kuruman, Northern Cape

Kuru-Kuru Guest House

"Kuruman ─ die hart van die Noord-Kaap. Dit moet beleef word."

Springbok, Northern Cape

Springbok Inn

"Kan nie eintlik kommentaar lewer oor Springbok nie aangesien dit nie ons doel was om Springbok te "explore" nie, maar dit is 'n tipiese plattelandse dorp met baie bedrywighede in die sake area op 'n Saterdag. "

Northern Cape

Brandkop Guest Farm

"Hartseer om te sien hoe droog dit by julle is."

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"'n Pragtige oase in die middel van die land."

Nieuwoudtville, Northern Cape

Cecilia's Cottage

"Old styled architecture, friendly residents, fresh clean air i.e. no traffic. Beautiful natural sights to see during the day & millions of stars at night. I might be biased because my mom is from here & we’ve been coming to visit family 1-2 times a year since birth but I love this little town. Come & see / experience for yourself."

Colesberg, Northern Cape

Honeylocust Guest House

"Moontlik het dit potensiaal as toeriste bestemmimg, maar almal gaan net daar verby iewers anders heen. "

Hillcrest, Northern Cape

Paljas & Kandas

"Baie still en veilig ook."

Augrabies, Northern Cape

The Falls Guest House

"Daar is genoeg om te besigtig in omgewing."

Carnarvon, Northern Cape

Lord Carnarvon Guesthouse

"Wil graag ook die restaurant aanbeveel, die kos was baie smaakvol en pragtig voorgesit."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Hondeklipbaai gee jou behoorlik daai klein dorpie gevoel. Alles is loopafstand, inteendeel, baie min inwoners daar het voertuie. Dis 'n baie vreedsame klein plekkie, en ons was deur talle inwoners verseker dat dit 'n baie veilige plek is. Dis die tipe plek waar jy gaan om heeltemal weg te breek van die gejaag van die stad en net gaan om rustig te wees. Daar is 'n ou skip-wrak wat mens kan besigtig op die strand, maar verder is daar nie veel om te doen nie. Ons het ons tydjie daar vreeslik geniet! Daar is baie min eetplekke, en geen kaartfasiliteite nie."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"'n Pragtige dorpie met pragtige gastehuisies en 'n ongelooflike mooi NG Kerk in die middedorp."

Page
Page 221 - Showing 6601 to 6630
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers