Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.
"Hopetown is another rural town that has gone backwards. The streets, if you can call them that, are a series of potholes, if there's any tar left, rocks and nasty bumps; no effort was made to smooth them out. Load shedding occurs between 6 and 9, am and pm."
"Upington is ‘n baie netjiese dorpie met netjiese parke en oulike eetplekkies en wynproe plekkies."
"Very glad there was a butcher and a bottle store. Basic things mean a lot when on two wheels."
"Kuruman is net soos Keimoes - dit is nie regtig ten volle geskik vir toeriste nie. Restaurante maak te vroeg saans toe en die meeste besienswaardighede, kiosks ens. is heeldag gesluit op Saterdag- en Sondagmiddae."
"Koop gerus kruideniersware by 'n groter dorp voor Richmond, Richmond is 'n klein dorpie met beperkte winkels."
"As jy stilte en rustigheid wil hê, is Loeriesfontein die plek. Die blou, skoon lug en windpompmuseum was regtig 'n ondervinding. Die inwoners is vriendelik en die dorpie is skoon. Dit was definitief 'n heerlike kuier."
"We only travelled through Britstown to De Aar and, unfortunately, did not have time to explore the town. What we saw, we liked! But perhaps next time?"
"Warrenton het 'n pragtige omgewing. Die enigste nadeel is dat soos meeste van on plattelandse dorpe, is die infrastruktuur, onder andere die paaie, besig om te verval."
"Dis 'n pragtige dorpie. Baie stil en rustig. Selfs op pad terug is ons deur die dag deur die strate en alles was rustig, soos die Karoo. "
"Baie oulike dorpie met baie oornag, asook eetplekke. Heerlik geëet by die Plattelander."