Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7917 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

The Barracks

"Colesberg is 'n pragtige klein Karoo dorpie en ideaal vir oornag na Kaapstad of Port Elizabeth. Maar om dit as 'n toeristebestemming te beskryf is miskien 'n "stretch". Ons het aandete geniet, binne loopafstand van The Barracks, by Die Plattelander en dit was ook n baie aangename ervaring. Goeie kos, goeie wynlys en baie vriendelike en goeie diens."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Victoria-Wes is 'n charming klein dorpie met veel te sien - die kerk wat Kersmusiek gespeel het in die oggend en aand was 'n hoogtepunt om ons in die vakansieluim te kry. Die Anglikaanse kerk het 'n mooi storie agter hulle loodglas vensters en die Apollo Teater se art deco styl kan net bewonder word. Daar is ook staproetes in die reservaat. En natuurlik 'n lekker restaurant vir die wat honger is en nie wil kook nie! "

De Aar, Noord-Kaap

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

" Net die Checkers was vir my bietjie erg omrede hulle kos nie vir ons so vars was nie en nie so skoon en netjies nie. Verder was dit lekker."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Eg Karoo, maar doen jou laaste inkopies in De Aar voor die tyd. Pasop om nie 'n pap band in die geweste te kry. Kos by Transkaroo hotel is soos altyd puik."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"'n Deel van ons land wat deur een en almal beleef moet word."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Dit is n pragtige en baie netjiese dorpie. Dit het diep in my hart gekruip en die mense in die dorp self was net so vriendelik en behulpsaam."

Colesberg, Noord-Kaap

Crane Cottage

"Baie oulike dorpie met die mooiste kerk. "

Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House

"So mooi om te sien hoe die platteland ontwikkel! Baie dankie!"

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Alle verwagtinge oortref."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"I rate it as excellent but only because we stayed at Moonlight Manor. All the shops were closed when we got there, so it made it a little bit uncomfortable."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Baie vriendelike mense! Horse & Mills pub is vreeslik lekker en baie lekker kos!"

Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse Guesthouse

"Dorpie is maar afgemat en vuil. Sien 'n jaarlikse verswakking in voorkoms en skoonheid van die dorpie. Hartseer."

Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets

"Die skoonste plek waar ek nog ooit tuisgegaan het!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Nie veel van Victoria West gesien nie. Straat op pad na gastehuis lyk bietjie neerslagtig, maar die gastehuis 'n gawe verassing. Sal moeite doen om weer daar oor te bly."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Scholen

"Baie mooi plek en puik diens."

Kuruman, Noord-Kaap

Safari Travelodge

"Not much to do, only the Moffat Mission Post is nice to visit and for the rest it is more a stop over place."

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Keimoes self is klein en het die nodigste, maar Upington en Kakamas is naby."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"Hopelik verander dit nooit. Versteekte juweel."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"We had a good meal at one of the local restaurants in town and the service there was also excellent. All over we had a very good experience in Colesberg!"

Springbok, Noord-Kaap

Annie's Cottage

"Was verras oor die dorpie Springbok met sy vriendelike mense."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Pragtige dorpie!"

Carnarvon, Noord-Kaap

Kalahari Lodge

"Heerlike oornag gerief."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Skoon, net 'n verby-ry dorp."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Lekker dorp. Die Blou Naartjie lieflike restaurant met heerlike kos. Sal als aanbeveel, maar die ribbetjies met slaai is fantasties."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Victoria's Pride

"Het nie kans gehad om die dorp te verken nie, maar kan die Merino Restaurant ook aanbeveel."

Blad
Blad 219 - Wys 6541 tot 6570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang