Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Warrenton, Noord-Kaap

Fish Eagle's Call

"A great stopover or base to work from and relax at the end of a day."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Lieflike provinsie om te besoek."

Douglas, Noord-Kaap

Villa de Ghaap Guesthouse

"Benodig 'n KFC of iets. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

The Hudson Guesthouse & Suites

"Mense was vriendelik. Ons het heerlik geëet by die Merino Restaurant."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Die omgewing is pragtig en 'n besoek aan die Augrabies Waterval is 'n belewenis!"

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Paaie na Van Zylsrus en Kuruman sal ek vir niemand aanbeveel."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"I fell in love with the place."

Britstown, Noord-Kaap

Nietgedacht Farm Stay

"Britstown is baie klein. Vir die wat 'n klein dorpie ervaring wil hê is dit goed. Ons gebruik Britstown net as 'n half merk na ons volgende bestemming. Het nie veel ervaring van die dorp self nie. "

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Baie mooi omgewing, daar was vanjaar geen blomme nie gegewe die droogte, maar die omliggende berge is pragtig en daar is heelwat besienswaardighede."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Mc Dougallsbaai het bietjie teleurgestel. Veiligheid/diefstal is 'n probleem. Baie huisies in haglike toestand, gee nie 'n goeie indruk nie. Baie glas skerwe op die strand."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Die ideale, skoon, stil, Afrikaanse dorpie om 'n reis van die Kaap na Gauteng met gemak te halveer."

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Ek sal dit nie as `n vakansiebestemming aanbeveel nie, maar dit is heerlik vir `n dag of twee, met klein Restaurantjies wat laat oop is en heerlike kos bedien, geleë tussen mooi bergkoppe en baie verblyf om van te kies. Dis ideaal vir `n oornag as jy op pad is Kaap toe, of van die Kaap af "Transvaal" toe."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"My nuwe gunsteling vakansie bestemming!"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

De Swarte Mossel

"Baie mooi. Baie om te sien. Onthou net om warm klere saam te neem. Weer is 'n bietjie onvoorspelbaar."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"We never really spent time in the town - only stopped over for one night. The accommodation was very good."

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"My eerste keer in die Springbok en wat ek ervaar het is dat dis 'n baie mooi plek is en die mense is ongelooflik vriendelik."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Karoo Koelte Accommodation

"Op 'n Sondagmiddag is alles toe, tot die Spar. Pragtige ou geboue in hoofstraat."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Waterfront Boutique Hotel

"Dis pragtig daar en veral 'n heerlike bestemming vir watersportliefhebbers!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Ons was ook by die museum en was verstom oor hoe skoon die dorp is. Die winkels maak wel vroeg toe en daar is net 'n algemene koerantjie, ander koerante is nie beskikbaar nie. Agv die afstande is dit te verstane."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Nie veel om te doen nie, maar kan dit as 'n basis gebruik om omgewing te verken."

Douglas, Noord-Kaap

Villa de Ghaap Guesthouse

"Dit is jammer dat die samevloei van die Oranje - en Vaalrivier nie omskep word in 'n toeriste aantreklikheid nie."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Ek is gebore in Kakamas en daar groot geword. Alhoewel ek baie jare weg is en nie so gereeld die omgewing besoek as wat ek sou wou nie, bly dit vir my een van die wonderlikste ervarings om die skoonheid van die natuur, die diversiteit wat die rooi duine, rivierlope en die verskeidenheid van die plantegroei, voëls en diere, wat in kontraste met mekaar is, te geniet. Die Kgalagadi is 'n plek waarop jy verlief kan raak en weer en weer terugkeer, gee dit net 'n kans."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Heerlik geëet by Innie Kraal. Kan dit aanbeveel."

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Fassinerende omgewing."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Eetplekke is uiters beperk."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Lekker naby aan die N1, maar jy hoor nie die verkeer in jou kamer nie."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Sou graag meer te doen wou hê in die omgewing en meer persone wat riverrafting aanbied. Dat daar nie enige plekke beskikbaar was vir die riverrafting ervaring nie was 'n groot teleurstelling."

Blad
Blad 222 - Wys 6631 tot 6660
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang