Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.

Carnarvon, Northern Cape

Maritza Guest House

"Soos meeste plattelandse gebiede is die infrastruktuur besig om te verval."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Hemel op aarde vir 'n Gautenger."

Hondeklipbaai, Northern Cape

HonneHokke Resort

"Hondeklipbaai is 'n heerlike dorpie om te ontspan en rustig te raak. Baie dinge om te sien en doen. Maak seker jy gaan eet by die Rooi Spinnekop restaurant!"

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Sunset Lagoon

"'n Lekker klein dorpie met n rustige, ontspannende atmosfeer. Gaan stap op die strand, dis die moeite werd!"

Calvinia, Northern Cape

Rolbos Guest House

"Calvinia se wye en breë strate is nogal iets besonders."

Victoria West, Northern Cape

The Hudson Guesthouse & Suites

"Pragtige plekkie, wens ons kon langer daar bly om die hele dorpie te beleef - baie rustig en stil oor 'n langnaweek."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Hondeklipbaai was 'n belewenis, baie om te sien en ervaar."

Victoria West, Northern Cape

Die Pophuis Hoekie

"Pragtige dorpie! Onthou net dat die restaurant in die dorpie toe is op 'n Sondag."

Keimoes, Northern Cape

Ou Skool Guest House

"Keimoes is altyd skoon en netjies."

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"Ek het gedink Richmond is 'n "one horse town", maar was aangenaam verras. Mooi dorpie met klomp restaurante, wat ongelukkig nie oop was nie, aangesien ons daar was op 'n vakansiedag."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Ek dink ek sal maklik daar kan bly, baie rustig. Dit is 'n pragtige plattelandse plekkie."

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"The ideal almost half-way stopover to Cape Town and back. "

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Gaande oor die dorpie en sy vriendelike mense. 'n Absolute moet om ten minste te gaan kyk. Maar beide plek en inwoners is besonders aan die streek, almal vriendelik en ontvang 'n mens met ope arms. "

Kamieskroon, Northern Cape

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Veilige en oulike dorpie met vriendelike mense."

Colesberg, Northern Cape

Linda's Guest House

"Stil plekkie met heerlike lamsvleis."

Calvinia, Northern Cape

Carmel Villa B&B or Self-catering

"Daar is nie baie om te doen in die dorp nie. Daar is wel lekker opsies vir uiteet. Dit is 'n lekker plek om oor te bly op pad na die Kgalagadi en wanneer jy gaan blomme kyk. "

Augrabies, Northern Cape

Avonsrus Guest House

"As jy wil visvang op die Oranjerivier of na die waterval wil gaan kyk is hierdie tops!"

Springbok, Northern Cape

Springbok Apartments

"Springbok is 'n uitsonderlike en unieke bestemming, veral as die blomme mooi lyk mag jy dit nie mis nie. Dis 'n bucket list-bestemming."

Victoria West, Northern Cape

Die Pophuis Hoekie

"Victoria Wes is die perfekte rusplek tussen die noorde en die suide: rustige Karoodorp met die blouste lug bedags en die pragtige sterrehemel saans. Hier moet mens eintlik langer as net een aand oorbly."

Springbok, Northern Cape

Kleinplasie Guesthouse

"Die plekkie so tussen êrens en nêrens, die mense is so vriendelik en het ons omtrent ooreet. Baie lekker kuierplek. "

Colesberg, Northern Cape

Spes Bona Guesthouse

"Baie klein en koue dorpie, maar danksy Spes Boma was dit die moeite werd."

Labram , Northern Cape

Mc Kala Guest House

"Op die oog af rustige woonbuurt, sentraal geleë."

Calvinia, Northern Cape

Calvinia Magic Garden

"Dit is 'n prag dorp wat elke mens moet besoek. Die dorp is ongelooflik mooi."

Kuruman, Northern Cape

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"Beste verblyf en waarde vir geld. Ons het besigheid in Kathu gehad, en was 'n groep van vier. Geskik vir veral jaggroepe van die omgewing ook. (Wens ek het 'n jaggeleentheid daar gehad.)"

Keimoes, Northern Cape

Ou Skool Guest House

"Sal maklik 'n week bly!"

Augrabies, Northern Cape

Cape Ebony Lodge

"Augrabies is 'n moet sien-vakansiebestemming. Vir ons wat in daardie area grootgeword het is dit deel van ons bloed en dit kruip bitter vinnig onder jou vel. Pragtig."

Colesberg, Northern Cape

Annelines Guest House

"Sal graag meer tyd daar wil spandeer."

Page
Page 231 - Showing 6901 to 6930
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers