Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7920 reviews.

Springbok, Northern Cape

Daisy Country Lodge

"Interessante toeristebestemming."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Vriendelike boeregemeenskap. Moeite werd om te oornag as jy op pad noorde toe is."

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Calvinia is 'n baie netjiese en skoon dorp. "

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Richtersveld Experience Lodge

"As jy hou van 'n baie "relaxed" omgewing en mense, gaan gerus. Uitsig oor die baai is verrassend mooi in kontras met die landskap waardeur mens ry om daar te kom. "

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Wonderlike dorpie met hartlike mense."

Calvinia, Northern Cape

Die Ou Lady Gastehuis

"Goeie bestemming met baie vriendelike mense en 'n baie veilige omgewing."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Goed geleë vir oornag op langpad."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Die Noord-Kaap is maar net die beste. Dit bied jou rustigheid, gemaklikheid en dit laat jou weer mens word."

Middelpos, Northern Cape

Aan't Kanaal B&B

"Baie klein en stil dorpie, rustige omgewing veral na 'n lang rit deur die Tankwa !"

Colesberg, Northern Cape

Gables Inn

"Baie rustige plek. Lekker geëet by Plattelanders restaurant."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Sal definitief weer kom, net seker maak jy het genoeg voorraad van alles."

De Aar, Northern Cape

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Ek was aangenaam verras met De Aar en het geniet om meer van die dorp te sien."

Williston, Northern Cape

Annie's Inn

"Oral vriendelike, hulpvaardige mense."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Verassend! Sal die plek aanbeveel."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Baie interessante dorpie met sy inwoners."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Small town, but nice people."

Victoria West, Northern Cape

De Oude Pastorie Gastehuis

"Surprisingly beautiful and historic. Lovely little town."

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Vreeslike vriendelike dorpie."

Richmond, Northern Cape

Rondawel Guest Farm

"Beautiful Karoo-dorpie."

Colesberg, Northern Cape

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Oulike plek met baie te sien as jy die moeite doen om daardeur te stap. Netjies."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Wanneer mens deur Victoria Wes reis, besef mens glad nie dat dit eintlik 'n pragtige dorpie is nie. Ons sou bitter graag nog 'n bietjie langer wou vertoef om die dorpie verder te verken. Ons was aangenaam verras."

Augrabies, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"Was nie sleg nie, maar ons was so 2 weke na die groot water eers daar gewees. "

Kakamas, Northern Cape

Meerkat Compound

"Baie dankie vir die goeie ontvangs!"

Victoria West, Northern Cape

The Hudson Guesthouse & Suites

"Enige iemand kan gerus daar oornag. "

Victoria West, Northern Cape

De Oude Scholen

"Hulle kan gerus die strate teer. Dit kan net goed wees vir die dorp en die toeriste."

Colesberg, Northern Cape

Hazeldene

"Pragtige dorpie met mooiste ou geboue. "

Vanderkloof, Northern Cape

Rhino Manor

"Dis 'n skoon dorpie en mens kan rus. Anders as die die dam is daar nie aktiwiteite nie. "

Page
Page 233 - Showing 6961 to 6990
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers