Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7895 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Spes Bona Guesthouse

"Veilge en mooi baie skoon dorpie. Sal verseker weer daar oornag op pad Kaapstad toe. "

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"Lekker oorslaapplekkie."

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Tipiese Karoodorp met 'n goeie geskiedenis."

Springbok, Northern Cape

Nama White Guesthouse

"We liked Springbok from first sight. It is a real oasis in the desert with good infrastructure. It's a secure, friendly little town."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Colesberg is 'n baie klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Maar dis wel gerieflik vir oornag tussen Gauteng en die Kaap. "

Colesberg, Northern Cape

Annelines Guest House

"Die mooiste Kaapse dorpie met baie geskiedenis. Asook die mooiste geboue en baie vriendelike mense."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"McDougallsbaai is 'n moet vir enige Suid Afrikaner en toeris wat ons land besoek - dit is 'n absolute juweel wat 'n persoon terugneem na hoe om te rus en skoonheid in sy suiwerste vorm te ervaar. Dit gaan moelik wees om weer so n vakansie gevoel op n ander bestemming te ondervind. Die mense is vriendelik en opreg en die diens waar ook al ons gegaan het was besonders. Mooi in sy mooiste vorm! "

Colesberg, Northern Cape

Ebenezer Guest House

"Colesberg is 'n goeie oornagpunt op pad na die Kaap. Hier is nie veel te doen nie, maar die ou huise en kerk is 'n juweel vir die oog."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Ken nie die dorpie nie, maar is maar verwaarloos wat ons gesien het (algemene paaie, ens). "

Colesberg, Northern Cape

Honeylocust Guest House

"We did not really see much of Colesberg, but what we saw was nice."

Colesberg, Northern Cape

Spes Bona Guesthouse

"Gaan besoek gerus die eetplekke."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Die dorpie Calvinia is nie werklik 'n toeristebestemming nie alhoewel ons die museum baie interessant gevind het. Almal stel egter nie belang in geskiedenis nie."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Pragtige dorpie. Baie besig en heerlik geëet by die Plattelander."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Peaceful Place

"Very neat and beautiful sea views."

Warrenton, Northern Cape

Fish Eagle's Call

"Sekere paaie in dorpsgebied is swak en word nie onderhou nie. Anders baie aangenaam."

Colesberg, Northern Cape

Linda's Guest House

"Baie lekker geëet by Bordeux en Die Plattelander. Spar het alles wat jy nodig het. Die paaie kort dringend aandag. Colesberg is 'n oulike plekkie, net jammer ons het nie meer tyd gehad om na die historiese plekke te gaan nie."

Colesberg, Northern Cape

Nanna Rous' Town House

"Nie veel om te doen nie, maar dit is naby die Wes- en Oos-Kaap geleë."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Plattelander Restaurant kan ek aanbeveel! "

Prieska, Northern Cape

Coffee @ Home

"Lekker plek om te eet en te rus voor jy aanbeweeg."

Hillcrest, Northern Cape

Paljas & Kandas

"Baie lekker stil area naby die meeste besienswaardighede in Kimberly."

Douglas, Northern Cape

Broadwater River Estate

"The restaurant at Broadwaters was excellent. The food was divine."

Colesberg, Northern Cape

Annelines Guest House

"Ons het by 2 restaurante aandete geniet en albei is hoogs aan te beveel: JC's Restaurant en "Die Plattelander""

Victoria West, Northern Cape

Victoria's Pride

"Het net deurgery en in Victoria West oornag. Ek was baie beindruk met die verligte kruis op die koppie by die dorp."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"As toeriste oorbly sal hulle die Karoo baie geniet."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Pragtig, uniek en vol verrassings!"

Douglas, Northern Cape

Broadwater River Estate

"Dis 'n mooi en rustige area, maar daar is ruimte vir verbetering."

Colesberg, Northern Cape

Colesberg Lodge

"Pragtige dorp met sy berge, maar meer kan gedoen word om toeriste te lok. Nie veel om te doen in die dorp nie. Die middestad kan meer opgeknap en toeristevriendelik gemaak word. "

Page
Page 234 - Showing 6991 to 7020
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers