Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7907 resensies.

Marchand, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Pragtige klein dorpie met baie vriendelike mense."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Die dorpie het my verras want die 1x winkeltjie het eintlik meer as wat nodig is om aan die lewe te bly. Die gemeenskap is baie vriendelik. Die stilte was heerlik. Die pad daarheen is plek plek bietjie kwaai uitgery en erg sinkplaat so ek sou 'n SUV eerder as 'n gewone motor aanbeveel."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Het baie lekker gekuier by die Horse & Mill - kos was lekker en die personeel baie vriendelik!"

Port Nolloth, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Port Nolloth is een van die Weskus dorpies wat 'n besoek werd is vir 'n toeris."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Port Nolloth is een van daai tipiese Weskus-dorpies aan die see en 'n nie net 'n aangename ondervinding om daardeur te reis nie maar ook 'n heerlike oornagplekkie."

Springbok, Noord-Kaap

The Olive Tree Guest House

"Aangename klein dorpie. Beslis 'n goeie plek om te oornag oppad en terug van Namibia af. "

Hanover, Noord-Kaap

AshTree GuestHouse

"Ek het die plek baie aangenaam gevind."

Augrabies, Noord-Kaap

Cape Ebony Lodge

"Will definitely go back!"

De Aar, Noord-Kaap

De Herberg Lodge

"Goeie oorslaapplek. "

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Vriendelike dorpie met plattelandse gasvryheid."

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Colesberg is 'n pragtige dorpie, veral die sentrale deel met die ou sandsteengeboue."

Augrabies, Noord-Kaap

Cape Ebony Lodge

"Fantastiese deel van ons land."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Te ver af gelegen van andere toeristische bezienswaardigheden."

Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis

"Wonderlike toerbestemming."

Kakamas, Noord-Kaap

Kakamas Hotel

"Die omgewing was "great" maar ons het nie genoeg tyd gehad om te verken nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Baie rustige plek, lekker om oor te slaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Mooi geskiedkundige dorpie."

Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages

"Ons het Britstown toe gegaan vir die skoon lug en rustigheid, asook die heerlike stil nagte. Dit het ons in oorvloed ervaar. Daarby is Britstown 'n skoon dorp met al die noodsaaklikste dinge. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Hemel: Oubaas

"Wonderlike paadjies langs die see waar mens kan stap of ry. Die regte plek om te rus. Vriendelike mense."

Springbok, Noord-Kaap

Okiep Country Hotel

"Heerlike platteland en baie rustige atmosfeer, sal weer daar aandoen, wil nog eendag meer in die Noord-Kaap reis en besigtig."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Apartments

"Sprinbok's residents are friendly, especially the staff at shops and the service station."

Blydeville, Noord-Kaap

At Home

"Hou dit so skoon en netjies soos dit is!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Scholen

"Pragtige, rustige Suid-Afrikaanse plattelandse dorpie. Hoop dit bly so!"

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Dis 'n baie mooi dorpie! Die paaie in die dorp self by die huise is net bietjie sleg."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Port Nolloth volgens my is nie die beste toeriste-bestemming nie. Die seewater is klappertand-koud en mense swem glad nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Ebenezer Guest House

"Colesberg is a nice half way stop. A pleasant and friendly city that provides a pleasant half way stay."

Colesberg, Noord-Kaap

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Perfekte halfweghuis tussen die Kaap en Gauteng."

Blad
Blad 260 - Wys 7771 tot 7800
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang