Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Ons dink maar aan Keimoes en Upington as een. Dit is 'n pragtige omgewing en daar is regtig baie om te sien en te ondervind in die omtes van die Garieprivier. Hoewel dit kokend warm is in die somer, was dit nog altyd lekker om daar te kom."

Springbok, Noord-Kaap

Elkoweru & Kliprand Guest House

"Suid-Afrika kan trots wees om Springbok as Namakwaland se eerste bestemming van die Noorde af te verteenwoordig. Die buitelanders kan hier sien hoe vriendelik en gasvry Suid-Afrikaners is."

Springbok, Noord-Kaap

Jakkalswater Gasteplaas

"Springbok is netjies, het alle nodige winkels en banke. Die omgewing is baie mooi."

Augrabies, Noord-Kaap

Plato Lodge

"The general area is very picturesque and Augrabies falls is well managed and a pleasure to visit."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Kamieskroon was een van die skoonste dorpe waar ons al was. Die karavaankamp is ook netjies. As die blomme verby is, sal die dorp dalk net 'n goeie keuse wees om te oornag."

Keimoes, Noord-Kaap

Ou Skool Guest House

"Keimoes is nou nie juis die toeriste-mekka van SA nie, maar indien mens van die dorre landskap, die vriendelike mense en die verre opelug hou, dan is dit wel 'n goeie plek. Ek kom al jare lank soontoe, en hou nog altyd van die plekkie."

Kakamas, Noord-Kaap

Kakamas Hotel

"Kakamas bied lekker verblyf en is naby die Augrabies-waterval."

Blad
Blad 261 - Wys 7801 tot 7830
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang