Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Upington, Northern Cape

Versamelnes Guest Accommodation

"Baie besienswaardighede en Sakkie se Ark is 'n hoogtepunt."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Make dinner reservations, check the load shedding schedule and plan around it. If you need any medication, there is no pharmacy in Richmond. People are friendly and the town is safe"

Hanover, Northern Cape

Mieliefontein

"Vriendelike mense, baie gasvry - lekker oorslaapplek op pad Kaap toe!"

Carnarvon, Northern Cape

Zeekoegat Country House

"Dis 'n lekker plekkie. Let wel daar is geen selfoonopvangs nie en dit is grondpad. "

Vosburg, Northern Cape

Vossie-Nes

"Net vir oornag. Baie stil en afgeleë dorpie met min besigheidsgeriewe."

Colesberg, Northern Cape

Colesview Guest House

"Plekkie met baie potensiaal. Baie goeie oornagarea."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Personally I would just pass through. Was a perfect halfway stop. I guess the town is like a lot of other small towns in SA today."

Williston, Northern Cape

Williston @ 21

"Pragtige karaktervolle dorpie."

Carnarvon, Northern Cape

Joosteswerwe Guest Farm

"Nie so seker van die dorp nie, werkloosheid lyk of dit hoog loop met baie mense wat bedel."

Kakamas, Northern Cape

Meerkat Compound

"Ek dink daar kan vanaf Keimoes se rigting 'n bord aangebring word wat die afdraai na die Augrabies Watervalle aandui (daar is wel een vanaf rigting Pofadder). Ons was een van 'n paar mense wat by die eerste plaasingang na die afdraai omgedraai het om terug te gaan vir die afdraai."

Hartswater, Northern Cape

Palms Gastehuis

"The municipality is a failure. The town is filthy and unkempt. This is sad given its place and history in the rich Vaalharts agricultural area."

Hanover, Northern Cape

Tuin Huis

"Een van Suid-Afrika se juweelbestemmings, kom kyk vir jouself."

Hanover, Northern Cape

AshTree GuestHouse

"Sal eerder verbyry en op 'n gasteplaas of volgende dorp oorbly."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Doen jouself 'n guns en stop by die restaurant Inni Kraal - wonderlike kos en gesellige atmosfeer, na 'n lang pad is dit 'n wonderlike lafenis gewees."

Colesberg, Northern Cape

Chargo Merino Inn

"Tipiese mooi Karoodorpie met 'n ryk geskeidenis en pragtige berge."

Britstown, Northern Cape

Rooidam Cottages

"Perfect midway stop between Cape Town and Johannesburg."

Richmond, Northern Cape

Kliphuijs

"Pragtige en rustige dorpie met wonderlike mense."

Hopetown, Northern Cape

Karee Guesthouse

"Dankie vir die gasvryheid."

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Dit is 'n awesome plekke."

Springbok, Northern Cape

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Colesberg, Northern Cape

La La Dathel

"Sien Colesberg slegs as 'n oornagfasiliteit."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Apollo Teater iets besonders. Merino restaurant en Ka'Roux restaurant baie lekker."

Colesberg, Northern Cape

Gables Inn

"Heerlik geëet by Die Plattelander."

Hondeklipbaai, Northern Cape

HonneHokke Resort

"Dis effens afgeleë, maar heerlik rustig. Gaan eet gerus by Dop & Kreef."

Keimoes, Northern Cape

Ou Skool Guest House

"Dis 'n lekker plek om te stop so tussen Upington en Augrabies."

Page
Page 28 - Showing 811 to 840
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers