Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Kakamas, Northern Cape

Palmhof Chalets

"Die dorp is redelik baie besig oor naweke met voetgangers. Moet maar versigtig bestuur."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Interessante klein dorpie. Het die modern art museum baie geniet. Die Vetmuis se geskenke is goed."

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Baie klein en stil plekkie, beter vir een of twee dae te oornag, tensy jy 'n rede het om daar vakansie te hou."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Dis maar 'n halfpadstop oornagdorp vir mense op pad Kaap toe."

Vosburg, Northern Cape

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Een van die oulikste dorpies met ou huisies."

Colesberg, Northern Cape

Travellers Joy

"Historic town that warrants some exploration!"

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Dink nie daar is veel om in Richmond self te doen nie, maar kan 'n paar plekke naby Richmond besoek. Richmond is ideaal vir oorslaap om die pad tussen Kaapstad en JHB korter te maak."

Colesberg, Northern Cape

Ebenezer Guest House

"Nie genoeg ordentlike eetplekke nie."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Vori-Klip Accommodation

"Great if you are looking for a quiet, restful place to recharge your batteries."

Augrabies, Northern Cape

Kleinbegin Augrabies

"Beautiful and welcoming. Kind, friendly, and loving people in the surrounding. Seems to have little or no crime."

Victoria West, Northern Cape

Moonlight Manor

"Nice stayover town between Gauteng and Cape Town."

Douglas, Northern Cape

Villa de Ghaap Guesthouse

"Dit is 'n ideale oorslaap vir 'n lang reis. Lokale mense is baie gasvry."

Loxton, Northern Cape

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Loxton het 'n ou-wêreldse sjarme en dit was wonderlik om dit eerstehands te kon sien. Die donkiekarretjies in die strate en die vriendelike mense het dit onvergeetlik gemaak!"

Colesberg, Northern Cape

Opiepad Gastehuis

"Goed geleë op terugrit vanaf Kaapstad. "

Vanderkloof, Northern Cape

CasaMere Guest House

"Magnificent views of South Africa's second largest dam and highest dam wall - plan an hour or two to explore the area before continuing with your trip. Oppiedek is a great place for a breakfast or lunch before you head off."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Baie lekker daar geëet by restaurant. Dorp is mooi skoon en mense baie vriendelik."

Vosburg, Northern Cape

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n klein, eenvoudige, rustige en pragtige dorp. Ek sal maklik enige tyd weer daar kuier."

Richmond, Northern Cape

The Richmond Cafe and Rooms

"Ek sal definitief die volgende keer na die galery gaan kyk."

Colesberg, Northern Cape

Little Farms

"Bitter warm in Januarie."

Colesberg, Northern Cape

Skietberg Lodge

"Het net oornag maar daar was genoegsame eetplekke gewees."

Colesberg, Northern Cape

Opiepad Gastehuis

"Mooi besienswaardighede wat nie te ver van mekaar is nie."

Northern Cape

Papkuilsfontein Guest Farm

"Die natuurskoon is uiteenlopend, van wingerde tot droeë Karoo en interessante dorpe waardeur 'n mens ry."

Springbok, Northern Cape

Old Mill Lodge

"Dit was my eerste keer daar. Nogal 'n verrassing tussen die heuwels."

Douglas, Northern Cape

Rene's Guesthouse

"Vriendelike mense. Teerpaaie in die dorp bestaan bykans nie. Vreeslik baie slaggate - lyk regtig sleg."

Colesberg, Northern Cape

Opiepad Gastehuis

"Goeie afstand vir rusplek tussen die Kaap en Gauteng."

Page
Page 25 - Showing 721 to 750
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers