Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.
"I always pass through this town without stopping and from the experience I received, I will stop again."
"Ons het heerlik geëet en gekuier by Ka'Roux en die Ristic Rabbit is 'n juweel. Die tipiese boustyl van die huise en baie van die besighede maak dit enige fotograaf se droom."
"Trappe by die valle self was nie geskik vir ouer, kort mense nie. Hopeloos te hoog by party plekke."
"Klein maar intieme dorp. Reg om batterye te herlaai. Richtersveld die ideale plek om te besoek vir die natuurliefhebers. Jy moet 'n SUV of 4x4 het egter."
"Daar is 'n pragtige kerk en baie oulike slaghuis, maar soos meeste kleindorpies is dit taamlik verwaarloos."
"Beautiful Karoo town, peaceful and quiet. Nice for a stop over on the long drive to Cape Town."
"Hanover is a halfway point between the WC and Johannesburg - it doesn't really have anything else to recommend it."
"Myne besig om nader te trek, en die plek se bouer het gesê dis 'n sakeman van Natal wat gekoop het en wil omskep in klomp kamers opmekaar vir die myne se mense om daar te bly as hul kom vir werk ens."
"Mens dink dis 'n agter dorpie, maar glad nie. Hulle OK Express winkeltjie is uitstekend en skoon."
"Williston is 'n rustige Karoo-dorp. Daar is 'n restaurant en vulstasies. Williston is ook nie ver van Calvinia af nie."
"Die loadshedding en waterbeperkings maak dit moeilik, pragtige kusdorpie met baie potensiaal."
"Colesberg is 'n welkome oasis op die lang pad tussen die Kaap en Johannesburg. Die Plattelander Restaurant se kos is heerlik, en die diens is persoonlik. Die baie vulstasies en rusplekke maak dit definitief 'n goeie oornagplek."