Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6238 reviews.
"Struisbaai is 'n rustige kusdorp waar mens alles wat jy nodig het kan kry en lekker ontspan."
"Rustige kusdorpie met eindelose strand, getypoel, rotse, duine, riviermond en rivier. Ietsie vir almal."
"There is not much options in terms of food, you will need to drive to close towns for better options."
"Was nie regtig in Gansbaai self nie, maar in Franskraal. Franskraal is skoon en netjies. Het baie gehou van die piekniekareas langs die see. Gansbaai is naby genoeg om kosinkopies te doen. Het heelwat plekke om in die area te besoek."
"Witsand is awesome. Kry altyd vis. Al woon ons waar ons visvang, sal ons kuierplek altyd Witsand wees."
"Hermanus het baie te bied vir natuurliefhebbers. Ons het heelwat lekker gestap."
"Wonderlike plek, goeie ligging en nie te ver van Kaapstap nie. 'n Vinnige wegbrekie."
"Pragtige strand met interessante winkeltjies. Jammerte oor Sea Shack wat moes sluit."
"We Love Greyton, such a lovey village with so many things to do perfect romantic weekend away destination!"
"Caledon is ’n toeristevriendelik dorp en regtig die moeite werd om te besoek."
"Pragtige rustige dorpie. Heerlik vir fietsry en net ontspan. Moet nie haastig wees nie. Almal se kos by die plekke work slegs op bestelling gemaak, en jy wag baie lank vir jou kos. "