Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6061 resensies.
"We travelled via Swellendam and stopped at a few places to enjoy some wine tasting. Van Loveren Wine Estate also has a wonderful restaurant which is set in a beautiful garden. Worth a visit. Excelsior winery also has a lovely tasting deck overlooking a dam. This area is definitely worth a visit, but our two night stay was too short."
"Gaan eet gerus by Eileens en geniet. Lekkerste, vars hake en chips ooit."
"Baie plekke in die omtrek vir voëlkyk: Harold Porter Botaniese Tuine, Stony Point, Kogelberg Natuurreservaat, Rooisand Bird Hide in buurtdorp Kleinmond om 'n paar te noem."
"Vir my persoonlik is Hermanus te besig en ek verkies die buitewyke, daarom het ons Onrus gekies."
"Elgin is uitstekend as 'n toeristebestemming, maar Grabouw self het min aantreklikehede vir toeriste. Baie reisplekke in die omliggende omgewing."
"Pragtige vakansiedorp met die mooiste kuslyn. Nie veel strand- of swem-area nie, maar gerieflikste paadjies om langs die see met jou hondekinders te loop."
"Aangename wegbreek vir 'n naweek. Verskeie opsies om besig te bly of om net te ontspan."
"Pragtige dorpie. Heerlike staproetes. Goeie eetplekkies. Vriendelike mense. Beslis 'n besoek werd."
"Perfect sea side town and a great holiday destination. Not even far to drive from Cape Town."
"Dit is so maai daar. Ons het 'n dassie en pikkewyne in die tuine van die inwoners gesien. Wonderlike plantegroei, mens kan myle ver stap en ook reuseduine klim. Ek sal enige tyd permanent daar wil gaan bly."
"Pragtige dorp en ons daar oorgeslaap om die volgende dag in ons eie woning in te trek in Bettysbaai. "
"A lovely little town worth exploring, especially if you love hiking in the mountains."